fbpx
menuclose

Yuka & Callie (E-shoot)

Oulike paartjie, Callie en Yuka trou Desember vanjaar by Lourensford in Somerset Wes. Dit was ‘n lieflike Sondag middag in Stellenbosch toe ek die geleentheid gehad het om hierdie 2 vriendelike mense af te neem. Ek is baie opgewonde vir julle troue C&Y!

 

Grimering: Alana Mellet (0741003122)

 

2 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartieJune 5, 2018 - 6:10 pm

    Dit is pragtige foto’s!

  • EsmeNovember 19, 2018 - 7:59 pm

    Pragtige paartjie en die liefde en geluk is tasbaar…