fbpx
menuclose

Wolhuter family

Die oulike Wolhuter gesin het ‘n Kaapse draai kom maak (al die pad van Bloemfontein af) en dit was vir my ‘n groot lekkerte om ‘n Sondagoggend saam met hulle op Blouberg se strand te kon spandeer. Geniet dit!

 

 

1 comment
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartieOctober 4, 2017 - 7:56 pm

    Pragtig!