fbpx
menuclose

Wimpie & Alexia

Wimpie en Alexia het op ’n vurige warm dag in Wellinngton getrou. Die detail by hierdie troue was uit die boonste rakke – alles omtrent die dekor was besonders, die bruid se elegante rok en haar bruidsmeisies se goue en vuil pienk rokkies was droom mooi en die kos is baie keurig voorgesit. Alexia het voor die troue haar bruidsfoto’s gevisualiseer in ’n olyfboord en dit het perfek gewerk. Die bruidspaar het al voorheen voor my lens gepryk op die vliegveld buite Stellenbosch en dit was ’n fees om weer saam met hierdie twee spontane mooi mense te kon werk. Geniet dit!

Service providers

Dress: Elberth Gillis

Hair & Make-up: Alicia Buckle

Décor & Flowers: Fleur le Cordeur

Bridesmaid dresses & stationery: Fiona-Ink

Wedding Coordinator: Someday Soon Weddings & Events

Groom’s suit: Tailor Me

Wedding Cake: Sweet Cakes

Videographer: Goosebump Productions

My assistant: Adél Venter

_001_002_003_004_005_006_007_008_009_010_011_012_013_014_015_016_017_018_019_020_021_022_023_024_025_026_027_028_029_030_031_032_033_034_035_036_037_038_039_040_041_042_043_044_045_046_047_048_049_050_051_052_053_054_055_056_057_058_059_060_061_062_063_064_065_066_067_068_069_070_071_072_073_075_074

 

4 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *