fbpx
menuclose

Visser gesin

Die Vissers is in 2013 getroud. Klein Paul is die eerste toevoeging tot hulle gesin – en is hy nie die pragtigste seuntjie nie?! Hy het so kordaat gelyk in sy mus en geruite hempie waarin sy stylvolle ma, Jeana, hom in uitgerus het. Klein Paul en sy pa deel dieselfde naam. Die vloot blou en wit het so perfek gewerk saam met die sagte lig in die Denneboom woud. Geniet!

Jeana se pragtige hare en grimering is deur die talentvolle Sanmarie gedoen.
nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_001 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_002 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_003 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_004 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_005 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_006 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_007 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_008 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_009 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_010 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_011 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_012 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_013 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_014 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_015 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_016 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_017 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_018 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_019 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_020 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_021 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_022 nikkimeyer_family_photographer_Stellenbosch_023

1 comment
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartieMay 18, 2016 - 5:23 pm

    Dit ia absoluut pragtig! Veral die een v die kleinman waar n mens d wind in sy haartjies en die gras om hom kan sien!