fbpx
menuclose

Smith gesin

Hanri is ‘n ou tjommie van skool af. Sy het nog altyd die grootste glimlag gehad en ‘n baie borrelende persoonlikheid. Intussen is sy getroud met Barry, ewe vriendelik en sjarmant. Laasjaar het hulle uitgebrei na 3 toe die opvreetbare oulike Nicholas gebore is. Vroeg volgende jaar sluit ‘n dogterjie aan by dié oulike gesin!

_001_002_003_004_005_006_007_010_011_012_013_014_015_016_019_020_021

1 comment
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartiOctober 7, 2014 - 8:52 pm

    Sulke pragtige, happy foto’tjies!