fbpx
menuclose

Rohan & Carmen

2013 het op ‘n baie hoë noot afgeskop met Rohan en Carmen se troue! Ek kan liries raak oor hoe oulik hierdie twee is – so rustig, so fotogenies (!!) en so dol verlief! Die tweetjies het mekaar jare gelede toe hulle nog in Vredendal op kleuterskool was, raak gesien. Rohan het vir die WP rugby gespeel, maar speel tans in Frankryk. Die Franse platteland is dus huis op die stadium (ek is natuurlik groen van jaloesie :) Voor die trou dag het hulle mekaar ook 6 weke laas gesien. Ek kan sommer hoor hoe snak julle na jul asems – ‘n ware sprokiesverhaal! Carmen is foutloos beeldskoon met die ongelooflikste oë..

Die troue was by Kronenburg, maar die foto’s is geneem by Tea under the Trees 5 minute weg van die venue – ‘n beter keuse was daar nie! Ek was mal oor Carmen se rok, die avo-groen Volkswagen Beatle, die lig… geniet!!

Service providers:

Hair & Make-up: Marli Basson (well done!)

Dress: Elizabeth Stockenström

Flowers & décor: Mabel Steenkamp

White bunting: Apple Blossom Bunting

Wedding Cake: Liselott’s Cakes and Confectionary

Bride’s shoes: ZARA

Groom’s suit: ZARA

Wedding stationery: Bride and her brother :)

Wedding car: Johan du Toit

My assistant: Mariska Muller

 

 

10 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • Nadine AucampFebruary 5, 2013 - 12:48 pm

    Super cute!

  • HeletteFebruary 5, 2013 - 1:07 pm

    Die foto’s is asemrowend mooi!! En die bruid het die mees fantastiese oe – dis mesmerizing! Ai ek wens ek het ook sulke mooi trou foto’s gehad, ek trou sommer oor :-)

  • MartiFebruary 5, 2013 - 2:00 pm

    Die foto’s is so pragtig, Nikki! Baie oulike couple en haar blou oë lyk soo mooi saam met haar donker hare – ook mal oor die troukar!

  • CarlaFebruary 5, 2013 - 2:05 pm

    Wow Nikki, dis nog een van die mooistes vir my! Ongelooflike
    werk en ‘n pragtige paartjie!

  • MarliFebruary 5, 2013 - 2:21 pm

    Al jou troues is uniek Nikki! Ek is mal oor die hele gevoel..Pragtig.

  • MariskaFebruary 5, 2013 - 2:40 pm

    Pragtige foto’s van ‘n vreeslike oulike paartjie!

  • LillibetFebruary 6, 2013 - 10:35 am

    sjoe carmen!!! mens kan jou ook in ‘n swartsak toedraai en jy sal mooi lyk! Stunning fotos!!!

  • Lo-MariFebruary 8, 2013 - 2:52 pm

    Sjoe Nikki, jou troues raak al hoe mooier!! Pragtige couple!! Stunning!!!

  • Catherine MacFebruary 11, 2013 - 4:53 pm

    So so lovely Nikki! So much warmth and happiness!

  • Helene PritchardFebruary 25, 2013 - 1:25 pm

    Mooi fotos!
    Blou oe baie mooi vas gevang.
    Happy dag. Ek laaik die karretjie fotos.
    Pragtig.