Die Pretorius gesin is ‘n bondel energie en goeie gene! Ek het hierdie pragtige gesin ‘n jaar gelede afgeneem en nou weer die voorreg gehad. Hanno, Juan en Rossouw moet medaljes kry vir hoe mooi hulle saamgewerk het tydens die fotosessie! Geniet dit!
SJOE dit is regtig die pragtigste foto’s!
Wow! Really great photos Nikki!!! Love it.