fbpx
menuclose

Nico & Devonica (E-shoot)

Nico & Devonica trou Desember die jaar by die Woud in Caledon. Dit was ‘n absolute ‘treat’ om hulle saam met hul dierbare twee woewe af te neem in Val de Vie, Paarl. Hulle is so gemaklik en ek was mal daaroor om iets anders te doen. Die fotosessie was baie ‘documentary’ wat vir my fantasties was. Geniet dit!

 

3 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • LanaJune 6, 2017 - 10:05 pm

    Stunning!! So natuurlik!!x

  • MargaridaJune 7, 2017 - 8:15 pm

    Beautiful pictures/portraits of a gorgeous couple :)

  • MartieJune 12, 2017 - 9:11 pm

    MAL hieroor!