Wat ‘n plesier om hierdie oulike gesin te kan afneem! Lee en Johannes is sulke ‘hands on’, betrokke ouers en klein Daniël is ‘n bondel energie en ‘n regte klein rakker. Hy was gaande oor al die klippe en stokke om hom en die knapie, wat nou binnekort 1 raak, neem selfs al ‘n paar treë op sy eie. Geniet dit!
Dis soo dierbaar! Pragtige foto’s, Nikki!
[…] and their energetic bundle of joy, adorable Daniël who just turned two, kept me on my toes (a year ago when I photographed them he just started walking, this time he was running like a champion)! The […]