fbpx
menuclose

Luca word 1!

Pragtige blou-oog Luca het sy eerste verjaarsdag saam met familie en vriende gevier by Stonewall wines net buite Stellenbosch. Mamma Marli het soveel moeite gedoen met die tema en alles het só mooi gelyk. Baie geluk julle almal met hierdie groot mylpaal!

 

1 comment
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartiAugust 29, 2017 - 5:34 pm

    Sjoe! hoe pragtig is dit!