Elmi en Louis het buite Prince Alfred Hamlet (naby Ceres) by die pragtige Kaleo getrou. Dit was die mooiste, helderste dag, maar die windjie was ysig by tye – Elmi het egter die koue braaf trotseer! Elmi het die aller mooiste rok gekies en dit het perfek by haar slanke figuur gepas. Die seremonie onder die akkerbome was baie spesiaal. Die rotsformasies en landskap by Kaleo is regtig iets besonders en het ’n fantastiese agtergrond geskep vir Louis en Elmi se foto’s. Geniet dit!
Service providers
Venue: Kaleo
Wedding dress: Elizabeth Wedding Gowns
Stationery: Grapevine design – Carla Hugo
Hair & Make-up: Helga Strydom
Décor & flowers: Johan Von Willigh – 0845129217
Bridesmaid dresses: Forever New
Videograaf: Boland weddings
DJ: DJ Dean SA (DJ Jo)
My assistant: Karina Conradie
Sjoe, dit is soo pragtig! Lieflike omgewing…
pragtige fotos!! en die mooiste landskap