Johann en Liesl is albei baie lief vir die buitelug en saam toer. Hulle vertrek hoeka binnekort op ‘n toer van Namibië. Hulle het einde 2013 verloof geraak in Jonkershoek en daarom was dit heel gepas dat ons hulle fotosessie daar gedoen het. Die wolke en berge was ekstra mooi op hierdie dag! Ons het ook verdere foto’s geneem by Eden woud net buite Stellenbosch op ‘n pragtige Saterdag oggend.
Ahh, pragtig! Die omgewing is beeldskoon