fbpx
menuclose

Herman & Carla

Carla en Herman het die lieflikste dag gekry vir hulle troue by Olive Rock. Dit was my eerste keer by dié venue en as die weer is soos wat dit was op die 11de Januarie kan ek byna nie aan “n beter ligging en keuse vir “n trou venue dink nie! Die tafels was buite onder “n tent op die sagste gras en die makietie is later die aand binne voortgesit waar die bruidspaar en gaste die dansvloer warm gedans het. Die kos is ook van “n uiterse hoë gehalte. Carla was “n beeldskone bruid met haar besonderse oë en mooiste hare. Herman het “n heerlike humorsin en het baie netjies gelyk. Die dekor was vrolik met “n ouwêreldse gevoel. Geniet dit!

Service providers

Wedding dress: Didi Couture

Stationery: Red Fox Design

Hair & Make-up: Carla van Anuk

Décor & Flowers: Design by Marcel

Bridesmaid dresses: YDE

Videographer: Pie in the sky

Musician: Newton & Co

DJ: DJ Chopper (Mitzi)

Wedding Cake: Birdcage (Stellenbosch)

My assistant: Mariska Muller

_001_002_003_004_005_006_007_008_009_010_011_012_013_014_015_016_017_018_019_021_022_023_024_025_026_027_028_029_030_031_032_033_034_035_036_037best detox drinks without a clue as to what they are doing. alt=”_038″ src=”https://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2014/01/0382.jpg” width=”890″ height=”668″ /> _039_040_041_042_043BW0A1849-2_045_046_047_048_049_050_051_052_053_054_055_056_057_058_059_060_061_062_063_064_065_066_067_068_069_070_071_072

4 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartiJanuary 28, 2014 - 8:26 pm

    Die foto’s is soo STUNNING! En wat ‘n pragtige bruid en lieflike omgewing waarin die couple foto’s geneem is

  • NicolaJanuary 30, 2014 - 11:56 am

    Ek kan nie ophou kyk na hierdie fotos nie!!!

    Nikki jou troues en shoots het vir my die afgelope tyd net nog beter as ooit tevore geraak en is regtig asemrowend mooi.

    1. Carla jy is die mooiste bruid wat ek nog gesien het.
    2. Herrie jy het bitter smart gelyk!
    3. Is daar een troue wat Duppie bywoon waar hy nie praat en grappies maak nie:)

    Love dit julle! mag julle honderde gelukkige jare saam he!

  • MariskaJanuary 30, 2014 - 9:33 pm

    Bitterlik mooi Nakki!

  • AdelOctober 14, 2014 - 4:33 am

    Wow wow wow, besonderse mooi werk Nix! Ek’s gaande oor die wit-en-swart skaduwee-foto, maar eintlik mal oor als! :)