fbpx
menuclose

Gideon & Chaleen

Gideon & Chaleen se troue by Nooitgedacht was tot in die fynste detail beplan en als het perfek bymekaar gekom. Chaleen is fyn en sprankelend en haar rok het haar soos ‘n handskoen gepas. Die seremonie is by Nooitgedacht gehou in die pragtige klip kapel langs die onthaal. Alhoewel die dag begin het met swaar reën, het dit op ‘n stadium heeltemal oopgetrek en die pragtige plaas was gehul in die mooiste, warmste lig. Die 9de Februarie was dit presies 10 jaar sedert die twee mekaar ontmoet het op Stellenbosch!

Service providers:

Wedding gown: Rina (Catherine’s Collections)

Stationery: Bride

Make-up & Hair: Alicia Buckle

Décor & Flowers: Mint & Magnolia

Bridesmaid dresses: YDE

Videographers: FJS

Groom’s suit: Levisons (Hugo Boss)

My assistant: Carla Burger

4 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartiFebruary 22, 2013 - 3:45 pm

    Pragtige foto’s, Nikki!

  • MariskaFebruary 22, 2013 - 4:08 pm

    Pragtag Nakki!! Baie mooi bruid.

  • CharleneMarch 18, 2013 - 4:11 pm

    Jou werk is darem net beautiful Nikki!

  • nastassja harveyApril 4, 2013 - 5:15 pm

    looove nommer 42 Nikki Niks! :)