fbpx
menuclose

Gerhard & Chané

Gerhard & Chané kon nie ‘n beter plek as Beloftebos in die Overberg geskies het vir hul bruilofsfees nie. Hulle troudag was ‘n fees van kleur en BAIE lag. Die bruidspaar is lekker informeel en baie lief vir hul families, honde en vriende so die grootste prioriteit was om net soveel as moontlik tyd saam met almal te kon spandeer op ‘n plek met ‘n informele, dog stylvolle karakter en Beloftebos met sy ongelooflike bome en baie liggies het vir die perfekte atmosfeer gesorg. Chané en Gerhard het sommer al vroeg die ys gebreek deur die dansvloer met die instap te open. Hierna het ‘n paar toesprake gevolg voordat gaste kon weglê aan die allerheerlikste lamsvleis vir hoofgereg en roomys vir nagereg. Chané se pragtige rok is deur haar talentvolle suster, Nicole van Wyk, ontwerp en gemaak. ‘n Absolute wenner vir my was die kleurryke kransies en blomme wat die bruid en strooimeisies se stylvolle voorkoms afgerond het. Geniet hulle foto’s!

Service providers

Venue: Beloftebos

Dress: Nicole van Wyk (Bride’s sister)

Hair & Make-up: Marli Basson

Hair pieces and bouquets: Anli Wahl

DJ: DJ Chopper

Cake: Laura Mitchell Cake Couture

Videographer: Filmish

My assistant: Michiel de Kock
nikkimeyer_beloftebos_001nikkimeyer_beloftebos_002nikkimeyer_beloftebos_003nikkimeyer_beloftebos_004nikkimeyer_beloftebos_005nikkimeyer_beloftebos_006nikkimeyer_beloftebos_007nikkimeyer_beloftebos_008nikkimeyer_beloftebos_009nikkimeyer_beloftebos_010nikkimeyer_beloftebos_011nikkimeyer_beloftebos_012nikkimeyer_beloftebos_013nikkimeyer_beloftebos_014nikkimeyer_beloftebos_015nikkimeyer_beloftebos_016nikkimeyer_beloftebos_017nikkimeyer_beloftebos_018nikkimeyer_beloftebos_019nikkimeyer_beloftebos_020nikkimeyer_beloftebos_021nikkimeyer_beloftebos_022nikkimeyer_beloftebos_023nikkimeyer_beloftebos_024nikkimeyer_beloftebos_025nikkimeyer_beloftebos_026nikkimeyer_beloftebos_027nikkimeyer_beloftebos_028nikkimeyer_beloftebos_029nikkimeyer_beloftebos_030nikkimeyer_beloftebos_031nikkimeyer_beloftebos_032nikkimeyer_beloftebos_033nikkimeyer_beloftebos_034nikkimeyer_beloftebos_035BW0A6748nikkimeyer_beloftebos_036nikkimeyer_beloftebos_037nikkimeyer_beloftebos_038nikkimeyer_beloftebos_039nikkimeyer_beloftebos_040nikkimeyer_beloftebos_041nikkimeyer_beloftebos_042BW0A7110nikkimeyer_beloftebos_043nikkimeyer_beloftebos_044nikkimeyer_beloftebos_045nikkimeyer_beloftebos_046nikkimeyer_beloftebos_047nikkimeyer_beloftebos_048nikkimeyer_beloftebos_049nikkimeyer_beloftebos_050nikkimeyer_beloftebos_051nikkimeyer_beloftebos_052nikkimeyer_beloftebos_053nikkimeyer_beloftebos_054nikkimeyer_beloftebos_055nikkimeyer_beloftebos_056nikkimeyer_beloftebos_057nikkimeyer_beloftebos_058nikkimeyer_beloftebos_059nikkimeyer_beloftebos_060nikkimeyer_beloftebos_061nikkimeyer_beloftebos_062nikkimeyer_beloftebos_063nikkimeyer_beloftebos_064nikkimeyer_beloftebos_065nikkimeyer_beloftebos_066nikkimeyer_beloftebos_067nikkimeyer_beloftebos_068nikkimeyer_beloftebos_069nikkimeyer_beloftebos_070nikkimeyer_beloftebos_071nikkimeyer_beloftebos_072nikkimeyer_beloftebos_073nikkimeyer_beloftebos_074nikkimeyer_beloftebos_075nikkimeyer_beloftebos_076nikkimeyer_beloftebos_077nikkimeyer_beloftebos_078nikkimeyer_beloftebos_079nikkimeyer_beloftebos_080nikkimeyer_beloftebos_081

4 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartiMarch 17, 2016 - 1:37 pm

    Pragtige foto’s Nikki, dis so kleurvol en vrolik!

  • IreneMarch 17, 2016 - 3:22 pm

    Mooier as mooi!!! Well done

  • HugoMarch 25, 2016 - 8:15 am

    Baie baie mooi professioneel geneem en dit was so mooi

  • Sylvia StraussMay 22, 2016 - 8:42 pm

    Well done Nikki. Die fotos is pratig!!