fbpx
menuclose

Elmari & Francois (E-shoot)

Ek het ‘n heerlike oggend spandeer op Blouberg se strand saam met die mooie Elmari, Francois en hulle dierbare twee woef kinders Alfie en Snoekie (wat hulself natuurlik gate uit geniet het!) . Francois en Elmari trou September die jaar buite Stellenbosch – ek sien baie uit!!

 

1 comment
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartieMay 29, 2017 - 5:54 pm

    Pragtig!