Du Toit family

1 Januarie 2016 de Kelders, Overberg

Die Du Toit gesin hou al vir jare vakansie op my gunsteling dorpie, de Kelders in die Overberg waar ons familie ook elke jaar al vir jare lank saamkom. Die 1ste Januarie het ek toe die geleentheid gehad om hierdie spontane, mooi gesin te kon afneem op die mooi rotse en strandjie teen die see. Dit was ‘n lieflike middag en die sakkende son het gesorg vir die mooiste, sagste lig.  Die Du Toit dogtertjies is te dierbaar vir woorde en het dié mooiste oë wat so pragtig by hul sagte groen rokkies gepas het! Geniet!

Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_001 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_002 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_003 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_004BW0A0771 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_005 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_006 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_008 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_009 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_010 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_011 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_012 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_013 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_014 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_015 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_016 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_017 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_018 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_019 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_020


Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_021 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_022 Gansbaai_nikki_meyer_family_photographer_023

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Die foto’s is pragtig!! De Kelders is darem maar net die heerlikste plek op aarde!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

[fbcomments]