fbpx
menuclose

Douwe & Nadia

Ek het lank uitgesien na Douwe en Nadia se troue! Hulle is werklik twee baie spesiale mense wat liefde uitstraal aan almal met wie hulle te doen het. Nadia het my al laasjaar bespreek en sedertdien het ons baie gekommunikeer oor hulle groot dag en het sy tot my eerste Workshop bygewoon. Vroeër vanjaar het ek ook hulle verlowingsfoto”s geneem. Alles van hulle skryfbehoeftes tot die troukoek was “n fees vir die oog! Die twee het die lekkerste humorsin en is smoorverlief. Nadia was natuurlik “n beeldskone bruid en was die mooiste prentjie toe sy in die padjie afgestap kom aan haar pa se arm. Laat die foto”s maar verder die praatwerk doen! Geniet hierdie laaste “blogpost” van die jaar!

Service providers

Venue: Brenaissance

Dress: Elizabeth Stockenström

Hair & Make-up: Alicia Buckle

Stationery: Sugarpenguin

Décor & Flowers: Sitting Pretty

Bridesmaid dresses: Elmé Bekker (082 782 8402)

Videographers: FJS

Wedding Cake: Edible Art Cakes

Wedding coördinator: Anneke from Anna H

Groom”s suit: Moi Styling

Musician: Newton & Co 

My assistant: Adél Venter
_001

BW0A0011_002_003_004_005_006_007_008_009_010_011_012_013australia online casinos wp-image-15742″ alt=”_014″ src=”https://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2013/12/0141.jpg” width=”890″ height=”667″ /> _015_017_018_019_020_021_022_023_024_025_026_028_029_030_031_032_033_034_035_036_037_038_039_040_041_042_043_044_045_046_047_048_049_050_051_052_053_054_055_056_057_058_059_060_061_062_063_064_065_066_067_068_069_070_071_072_073_074_075_076_077

7 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartiDecember 20, 2013 - 6:12 pm

    Stunning foto’s, Nikki en Nadia was ‘n pragtige bruid! mal oor die troukoek

  • KarinaDecember 23, 2013 - 4:12 pm

    Stunning fotos Nikki! En wat ‘n wowie bruid was Nadia!

  • MariskaDecember 23, 2013 - 11:00 pm

    Hierdie foto’s is mooi verby!!!! Nadia het stunning gelyk en wow, wat ‘n mooi troukoek!!! Nakki, hierdie foto’s se kleure ens is van top gehalte! LOVE dit! Jy het verseker die jaar afgesluit met ‘n ‘BANG’! xx

  • Ruan CowleyJanuary 17, 2014 - 8:11 am

    Stunning werk Nikki. Jy bly nou maar net ‘n inspirasie vir my. Love it!

  • Lo-MariJanuary 17, 2014 - 2:26 pm

    So pragtig!! love alles!

  • Edible Art CakesJanuary 22, 2014 - 10:51 am

    Nikki, I LOVE your work, you’re one talented lady!!
    Love the pic of our cake, you captured it perfectly!
    xx

  • AdelJanuary 26, 2014 - 4:56 am

    Wow Nikki, dis prag foto’s! Wat ‘n gorgeous couple en feestelike troue! Dit was soveel pret om weer saam met jou te kon werk :)