Dixon family

January 2016 Stellenbosch

Erich en Engela is in 2009 getroud en ek was daar om die begin van hierdie nuwe hoofstuk in hul lewe vas te vang. Nou in 2016 het ek die voorreg gehad om hulle saam met John-Nathan, die dierbare toevoeging tot die Dixon gesin, af te neem. Die foto’s is in Stellenbosch geneem tydens hul Kaapse Somer vakansie. Die Dixons woon in Pretoria. Geniet dit!

nikki_meyer_family_shoot_001nikki_meyer_family_shoot_003nikki_meyer_family_shoot_004 nikki_meyer_family_shoot_006 nikki_meyer_family_shoot_008 nikki_meyer_family_shoot_009 nikki_meyer_family_shoot_010 nikki_meyer_family_shoot_011nikki_meyer_family_shoot_013 nikki_meyer_family_shoot_014 nikki_meyer_family_shoot_015 nikki_meyer_family_shoot_016 nikki_meyer_family_shoot_017 nikki_meyer_family_shoot_018 nikki_meyer_family_shoot_019 nikki_meyer_family_shoot_020 nikki_meyer_family_shoot_021 nikki_meyer_family_shoot_022 nikki_meyer_family_shoot_023

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Engela Dixon says:

    Duisend dankies! Jou foto’s is altyd uitstekend!

  2. Neels Grobler says:

    Uitstekend! Dit was n voorreg! Dankie ook vir n pragtige vrou langs my! Jy is besonders spesiaal!

  3. Marti says:

    Dis te pragtig!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

[fbcomments]