fbpx
menuclose

Dempers familie

Ek het Desember die geleentheid gehad om die pragtige, Cara Dempers af te neem nadat sy haar 3de BA graad verwerf het (in Afrikaans Nerderlands), baie baie geluk Cara! Die pragtige venue is Babylonstoren en haar trotse ma en broer was ook deel van die fotosessie.

 

 

0 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *