Wat ‘n lieflike gesin! Die Claasssen gesin is al die pad van Bloemfontein en het Kers vakansie kom hou in die Kaap. Hulle het soveel moeite gedoen en is ‘n pragtige, aantreklike gesin. Dankie julle, dit was ‘n voorreg om tyd saam met julle te kon spandeer en ‘n stukkie van julle heerlike vakansie op kamera te kon vasvang!
Pragtige foto’s van ‘n pragtige gesin!