Baby Lienke

April 2016 Welgevonden, Stellenbosch

Baba Lienke het die sagste velletjie en mooiste, wakker blou ogies. Sy het óf geslaap óf die kamera stip gevolg tydens die fotosessie. Sy is ongeveer 7 weke oud. Haar pragtige ma, Lené, is die rustigheid vanself. Dankie Henk en Lené, dit was ‘n absolute plesier om julle pragtige, fyn dogtertjie af te neem!

baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_001 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_002 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_003 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_004 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_005 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_006 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_007 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_008 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_009 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_010 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_011 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_012 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_013 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_014 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_015 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_016 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_017 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_018 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_019 baby_photographer_stellenbosch_nikki_meyer_020

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Hoe ongelooflik dierbaar is dit nie! Dis die pragtigste foto’s!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

[fbcomments]