fbpx
menuclose

Baba Nicolas

Daar is niks vir my so mooi soos ‘n klein mensie nie – kyk net die perfekte baba Nicolas. Hierdie pragtige seuntjie sal 29 Mei 2 maande oud wees. Mamma Lezanne is baie kreatief en ek was gaande oor al die mooi elemente in sy kamer. Nicolas het salig geslaap vir die grootste deel van die fotosessie, maar toe hy eers sy ogies oopmaak was dit duidelik dat hierdie klein aantreklike knapie ‘n groot persoonlikheid het. Geniet!

 

3 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartieMay 26, 2017 - 8:33 pm

    Ag, dis alles so dierbaar en pragtig!

  • IdaMay 29, 2017 - 12:12 pm

    Jy het die slaperige babatjie so mooi en pragtig vasgelê. Dankie. Ons geniet hom!

  • KarinaJune 15, 2017 - 10:57 am

    te cute!!