fbpx
menuclose

Anina & Jaco (maternity)

Sjoe, hierdie 2 mense borrel behoorlik van vreugde en wat ‘n voorreg en lekkerte om hulle te kon afneem! Baie geluk Jaco en Anina, julle babatjie (die geslag is ‘n verassing vir die ouerpaar) gaan baie geseënd wees met so ‘n gedugte span as ouers!

 

1 comment
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartieMarch 5, 2018 - 8:35 pm

    sjoe, pragtig!