fbpx
menuclose

Albertus & Lize-Mari

Lize-Mari en Albertus se beeldskone Winter troue was by Rhebokskloof in die Paarl gehou. Die venue het die wonderlikste ambience gehad en die bruidspaar en hul gaste se vrolikheid het ’n koue Wintersdag sommer gou in ’n warm een omgetower. Lize-Mari met haar besonderse groen oë het beeldskoon gelyk in haar Robyn Roberts rok. Die foto’s na die seremonie is op Albertus se familie plaas geneem. Dit is ook hier waar die bruidspaar gaan nesskop. Geniet hierdie mooie!

 

Service providers

Wedding dress: Robyn Roberts

Hair: Krystal van Heerden (Hair and Beauty Guru’s)

Make-up: Liandi Ahlers

Décor & Flowers: Ilse Louw, Blomstories

Troukoek: Taylored Treats

Groom’s suit: Carducci

My assistant: Michiel de Kock

2 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • MartieJune 21, 2017 - 8:21 pm

    Pragtig!!

  • KarinaJune 22, 2017 - 2:27 pm

    Stunning werk, soos altyd Nikki
    Lize-Mari, jy’t beautiful gelyk!!