fbpx
menuclose

AD, Reza, Zach en ‘n nuwe boetie!

Amper 2 jaar terug het ek vir AD en Reza afgeneem toe klein Zach nog knus binne-in mamma se maag gesit het. Vandag is hy ‘n pragtige, woelige seuntjie. Ek het omtrent gelag soos wat ek agter hom aan gehardloop het om foto’s van die mannetjie te kry! Hierdie keer straal Reza weer ‘n keer, swanger met ‘n boetie vir Zach wat sy opwagting volgende maand maak. Die foto’s is by die pragtige Weltevreden Landgoed in Stellenbosch geneem. Dankie julle, ek geniet dit elke keer om julle foto’s te neem!

BW0A4594_001 _002
_004_005_006_007_008_009_010_011_012_013_014_015_016_017_018_019_020_021_022_023

 

2 comments
Add a comment...

Your email is never published or shared. Required fields are marked *

  • martiSeptember 12, 2014 - 6:14 pm

    Sjoe Nikki, hierdie foto’s is regtig iets spesiaals – veral die eerste een van dié van Reza en Zach waar hy aan die appel byt (die lig op daardie foto!!) maar almal is soo pragtig!

  • AdelOctober 14, 2014 - 4:11 am

    Pragtige foto’s Nix!