Zelda & John (E-session) | 16 Mei 2010 | Kalkbaai

Daar is ‘n rede hoekom fotograwe so lief is vir Kalkbaai – dit bied regtig iets van alles – ek is mal oor die nostalgiese klein hawetjie, die vars vis, helder bootjies, die duikweg, spoorweg, ens. – soveel variasie! Daarom was ek uit my nate toe ek ‘n couple shoot daar kon gaan doen. En wat ‘n oulike couple is dit nie! Zelda en John trou die 7de Augustus in sy ouers se huis teen die berghange van Kampsbaai – dit beloof om stunning te wees! Die twee is vreeslik ‘laid-back’ en ek dink die agtergrond van die hawetjie, duikweg en rotse het perfek gepas. Geniet! En, o ja, as jy ooit lus is vir ‘n treat, gaan drink ‘n cocktail by harbour house en dan vars calamari en slap tjips by Lucky Fish – beide is in die hawetjie!

zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1

zelda_13
zelda_1

Dit is amazing wat ‘n bietjie kleur aan ‘n foto kan doen!
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1

Zelda gaan ‘n stunning bruid wees!
zelda_1
zelda_1
zelda_1

zelda_1

‘n Paar random ‘scenery’ shots – de Kalkbaai hawetjie is so ‘n nostalgiese plekkie:
zelda_1
zelda_1
zelda_1
zelda_1

I would love to hear from you!

comments
  1. Marti | May 19, 2010

    SOOO mooi!!

  2. Rebecca | May 19, 2010

    LOVE Kalk Bay! Beautiful :)

  3. iza cloete | May 19, 2010

    Sjoe wat ‘n interessante coupletjie! Ek weet sommer dit gaan ‘n lekker troue wees om af te neem vol inspirerende hoekies! Zelda is pragtig! Ek en riekster dink sy lyk soos Elma Postma (dezi) hiehie.. Het sy al ‘n makeup artist ;-) ?! Weereens pragtige shoot Nikki, mal daaroor as ek jou site oopmaak en daar is ‘n nuwe post..oeee lekker!

  4. Zelda Dunn | May 20, 2010

    Dis PRAGTIG Nikki – regtig baie mooi uitgekom! dankie! ek is sooo hectically skaam vir die kamera – ek bloos skoon as ek die foto’s kyk! Hopelik sal ek nou meer selfvertroue he op ons dag! (hehe – ek het al reeds iemand wat make-up gaan doen – dankie anyways though!)

  5. Pa | May 20, 2010

    S T U N N I N G ! !
    GROOOOT knop in my keel, Julle is blerrie oulik!!

  6. nastassja harvey | May 20, 2010

    sjoe wat ‘n oulike paartjie! jy’t hulle so mooi vasgevang nikkers! ek stem met iza en riekman:) sy lyk defnitief soos dezi! :) pragtig!!

  7. Melanie | May 20, 2010

    Kan nie glo daar is al klaar 2 mense wat se sy lyk soos Dezi nie – ek wou!!

    Die foto’s is beulah!

  8. Elzette | May 20, 2010

    ooh WOW!! dis def 1 v jo stunningste shoots nog Nikki! die meisie is beautiful!&het die allermooiste smile!

  9. Johnel van der Westhuizen | May 21, 2010

    Sjoe, dis regtig bitterlike mooi foto’s, Nikki! Ek sal verseker die vakansie ook daar ‘n paar foto’s gaan “oefen”. Sal maar in die Cape Adds adverteer vir ‘n gewillige couple… Die kleure is stunning!
    Die meisie laat my baie aan Elma Postma van 7de Laan en Boer soek ‘n Vrou dink.
    Sjoe, en daai cocktail en calamari en chips gaan verseker ook op die lysie kom van “Kaapse doendinge”!

  10. Johnel van der Westhuizen | May 21, 2010

    Sien nou eers iemand anders het ook gese sy lyk soos Elma…

  11. Lizelle | May 21, 2010

    dit is flippen prastig!!!!!!!!!!!!!!!!!!*

  12. Marisa | May 24, 2010

    Dis so pragtig, julle laid-back mensies!!
    Rerig baie mooi. Ooohh, ek kan nie wag nie.

  13. Anel Smit | May 25, 2010

    Dit voel of ons deel was van die engagement shoot! Sien uit na die trou fodies!

  14. carmen | May 27, 2010

    nicky jou foto’s praat ‘n taal – absolutely stunning use of light!!!!!!!!!!!!!!
    love jou styl – NICE:)

  15. Pingback: Nikki Meyer Photography » John & Zelda

  16. Pingback: John & Zelda {Earthy Wedding} | The Pretty Blog



Nikki Meyer © 2012 Copyright