Yolandi & Ian

September 2013 Landskroon, Paarl

Yolandi en Ian se troue is sommer nou om die draai. Yolandi het groot geword op haar familie se pragtige plaas net buite Paarl – Landskroon. Dit is hier waar ek hulle verlowingsfoto”s geneem het. Die plaas het die mooiste hoekies en uitsig. Dit was ysig koud maar die sonnetjie het gesorg vir mooi warm, sagte kleure. Yolandi en Ian is sulke gemaklike, warm mense – ek sien baie uit na die 5de Oktober!

 

buy-detox.com and heroin survey reports with hair tests. wp-image-14740″ title=”nikkimeyer__006″ alt=”” src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2013/09/nikkimeyer__006.jpg” width=”875″ height=”656″ />

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    BITTER mooi foto’s, Nikki

  2. Mariska says:

    Pragtige foto’s Nakki! Die twee se liefde straal behoorlik uit die foto’s!

  3. Adel says:

    Pragtige, spontane foto’s Nikki! Ek hou baie van die foto wat jy van haar ring geneem het.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments