Wynand en Marisa loop oor van liefde, humor en vreugde. Ek het hulle so ‘n rukkie terug in Jonkershoek ontmoet vir fotos en dadelik laat hulle mens voel soos ou vriende. Marisa het tot vir hulle ‘n piekniek mandjie gepak en ‘n groep kindertjies wat verby die twee mooi mense op die helder pienk kombers met melkskommels in die hande geloop het, wou dadelik weet of dit ‘n fotosessie vir Huisgenoot is! Ek sien vreeslik uit na hulle troue die 3de September vanjaar. Geniet!


Ons het dié outjie uit die bloute uit raakgeloop. Kan nie onthou wanneer laas ek een van hulle gesien het nie!


Soos gewoonlik: jou fotos is stunning Nikki!!
Beautifull helder kleure!
Ek is mal oor jou foto’s! Dis so helder en kleurvol
Absoluut pragtig – ryk en romerig!
Excuse you Wynand! Fotogenies,nuh! Stunning fototjies… Nikki, you did it again! =)
Stunning fotos Nikki!
Love it!!
Die foto van die verkleur mannetjie is awesome. :)
Wow!!! These are BEAUTIFUL!!! Further inspiration! Also love the pic with the chameleon! :)
ah nix, dis sooo mooi! LOVE die cameleon! hy is SO oulik! :D en love ook die laaste shot! sooo mooi!
Nikki….die foto’s is amazing verby…love elke liewer een! kani wag om die res te sien nie. nogmals baie baie dankie.
So mooi paartjie! Jy het hul mooi vasgele!
O dis pragtig!! Mal oor die ene waar hulle op die klip staan in die rivier :-)