Wynand & Marisa | 3 September 2011 | Garden Route Game Lodge, Albertinia

Hierdie twee oulike mense mag dalk vir julle bekend lyk. Ek het die voorreg gehad om vroeër vanjaar hulle verlowingsfotos in Stellenbosch te kon neem. Na ‘n lang wag het die 3de September uiteindelik aangebreek en alles omtrent hierdie dag was net perfek – die sonnige Lente weer, die vintage bruidskar, al die vrolike kleure…alles was net so mooi! Marisa het behoorlik gestraal met haar lang, blink hare en perfek-passende Kobus Dippenaar rok en dan my persoonlike gunsteling…haar skoene!

Baie, baie dankie Marisa & Wynand dat julle so ongelooflik gasvry was, ek kan nie genoeg dankie sê nie! Geniet die kiekies!

Service providers:

Venue: Garden Route Game Lodge

Dress: Kobus Dippenaar

Hair & Make-up: Suzette from Neo Hair

Décor & Flowers: Janine Nigrinni

Videographer: Jaco van Staden

Cake: Leticia Erasmus

Wedding coordinator: Madré du Plessis

Ek loove hierdie een van Marisa!

I would love to hear from you!

comments
  1. Kathryn | September 9, 2011

    Really beautiful Nikki! I love the colours, really gorgeous :)

  2. Wesley Vorster | September 9, 2011

    Nikki, your work always amazes me! Can’t wait until Nov 5th! :-)

  3. Alice Swan | September 9, 2011

    Dis so mooi Nikki. Mal oor die helder kleure.

  4. Melanie | September 9, 2011

    Beautiful! Elke liewe een is stunning!

  5. Stephné | September 9, 2011

    Jy weet ek is ‘n fan! Jy skeep nooit af met jou foto’s nie. Stunning, suster, stunning! Baie geluk Wynand en Marisa. Julle is pragtig! Nikki, jou foto’s is pragtig =)

  6. celine chaplin | September 9, 2011

    Wow Nikki…. I just love these pics, the colours are so vibrant. You’ve captured the couple beautifully! I especially love the one of the bride pouting by the car with her reflection in the car!
    Awesome!
    cx

  7. Tiffany Burnham | September 9, 2011

    Absolutely stunning Nikki! ADORE the shoe shot out the car window and the one of her leaning against the car! x

  8. Charmaine | September 9, 2011

    OMW! Dis so so so mooi!

  9. Alana Meyer | September 9, 2011

    I love the ones in the car! they are gorgeous!!! :)

  10. Lauren kriedemann | September 9, 2011

    lovely shoot niks x

  11. Heather Steyn | September 9, 2011

    Lieflik! Mal oor die kleure!

  12. nastassja harvey | September 9, 2011

    sjoe nix.. die fotos slaan my asem weg! die kleure is absoluut ongelooflik in jou fotos, en die editing is amazing amazing amazing. die heel laaste foto, al die sonsondergaan fotos asook daai met die vibrant gekleurde agtergronde is out of this world stunning – ek is actually verlief op elke foto! jy is ‘n ongelooflike fotograaf nix – absoluut ongelooflik!

  13. Verie | September 9, 2011

    Pragtig soos altyd! Dis so kleurvol en ek is ook mal oor daardie pink skoene!

  14. marisa | September 10, 2011

    Nikki soos altyd is die foto’s amazing.baie baie dankie dat jy al die klein details van ons spesiale dag so mooi vasgevang het. kani wag om die res van die foto’s te sien nie.

  15. jaco & michelle | September 10, 2011

    WOW Nikki! Ons love jou foto’s. Dit is inspiring! Dit was so ‘n groot voorreg om saam met jou te kon opperate! Hoop om dit weer eendag te kan doen :o) j&m

  16. Soney van Rensburg | September 10, 2011

    Nikki die foto’s is ongelooflik!!! Marisa het stunning gelyk en jy het elke oomblik vasgeneem. Die tweetjies se liefde vir mekaar kan in elke foto saam gesien word.

  17. Cheryl McEwan | September 10, 2011

    Nikki these photos are simply amazing girl!! what a happy couple, love love the photo of Marisa by the car, amazing and gorgeous as always!!

  18. Eureka Broberg | September 12, 2011

    OH my word… die fotos is stunning. Marisa het pragtig gelyk.
    Nikki Jy het jouself oortref met die fotos.. Miskien maak die bruid net ‘n mooi prentjie maar jy was daar om elke oomblik vas te vang. STUNNING.

  19. Carla Kargaard | September 13, 2011

    Marisa, jy lyk beautful. En stunning foto’s!

  20. LYNETTE | September 14, 2011

    Nikki – die foto’s is pragtig. Ek’s mal oor die beligting, kleure, vintage kar en skoene. Die bruid en bruidegom lyk so gelukkig!

  21. Marti | September 16, 2011

    Sjoe, dit is die mooiste, mooiste foto’s!! en ek kan nou net nie anders as om ook na die STUNNING pout/reflection foto en die een van die skoene te verwys nie, maar alles is pragtig!

  22. Lindy Kannemeyer | September 17, 2011

    Stem 100% saam oor die skoene! dis gorgeous en ek is mal oor die kar fotos ook!

  23. Pingback: Bodas que inspiran: Marisa & Wynand | Diario de Bodas



Nikki Meyer © 2012 Copyright