Sjoe, waar begin ek?! Ek ken al vir die mooie Cecilia en die res van die Alberts gesin sedert Standerd 4 toe ons vakansiehuise langs mekaar op Stilbaai was. Sy het mettertyd op Potch Aptekerswese gaan swot en dit is in hierdie einste dorpie wat sy haar ridder op die wit perd ontmoet het – Wichert. Vandat ek vir Cecilia ken, is daar ‘n paar eienskappe wat vir my van haar uitstaan – haar ongelooflike mooi glimlag, sagte geaardheid, intelligensie, styl en haar vroulikheid. Al hierdie mooi eienskappe het uitgekom in hulle troue. Ek was mal oor absoluut alles – haar hare, die lieflike dekor, haar rok en natuurlik die pienk cadillac! Alhoewel ek (en Kappie, my man en oulike assistent) hard moes werk het ons darem ook heerlik troue gehou!
Dankie Cecilia en Wichert! Ek hoop julle geniet die kiekies!
Service providers:
Dress: Ilse Roux
Stationery: Cecilia
1964 Pink Cadillac: Contact Anthony: 074 309 1514
Wedding coordinator & Bridesmaid dresses: Vera Alberts
Hair & Make-up: Anuk
Decor & Flowers: Rabe Richter
Videographer: Crosstovervideo
Sjoe, Cecilia, jy was ‘n PRAGTIGE bruid en alles by die troue was so mooi (looove die troukar!) En, Nikki, die foto’s is ONGELOOFLIK mooi van die heel eerste tot die heel laaste een!
You are my hero Nikki! Your work is beautiful!!!!!!
amazing Nikki. Just amazing.
Dit lyk baie baie mooi!
ONGELOOFLIKE MOOI ROK!
Nikki ek LOVE jou werk, dit is `n stunning troue – mal oor die fotos!! xx
Nikki, dis STUNNING fotos!! Vera-well done girl-als is PRAGTIG!!!xxx
Baie mooi foto’s en troue niggie!!!
Nikki die fotos is asemrowend mooi! Knap gedaan!
Aaaa Nikki, dit is sooooo onbeskryflike foto’s, sjoeeee jy het verseker magic touch! Jou werk is besonders!!! Uniek!
Dit is sulke ongelooflike foto’s! Wel gedaan Nikki en Kappi!!
Sjoe, dis soo stunning en sag en romanties, mal daaroor!!!
Very pretty pics Nikki!
hehehe ek stem 100% saam met Wesley, jy is my hero Nix! love love love love jou werk! elke, elke, elke post!
beautiful nics xx
O aarde maar alles is net perfek omtrent hierdie troue..! Die dekor, die kleure, die detail, die bruid (&haar pragtige sagte ogies), die kar, en natuurlik die fotos. Well done Nikki, jy is `n meester.x
Gorgeous photos :-)
Pragtige fotos Nikki, love die foto van die familie en gaste en berge op agtergrond. Stunning couple (en kar)
ek love die uitdrukking op die klein mannetjie se gesig met die throw van die garter – timelessly magnificent moment captured in time!!!well – done.x
Ai, ai ai! Ongelooflik mooi!!
sprokie-mooi!
Dis regtig stunning foto’s!
Sjoe, ek dink ek’s verlief…op daai Caddilac! …en natuurlik jou fotos Nikki, dis regtig fantasties! (Tash lieg duidelik nie, hehe!)
cecelia! you are breaking my heart! van mooigeit! en nikki! om darem deur oe te kyk – altyd n reis! kan die pienk cad oopeet soos mashmallow!
Cecilia, jy het ongelooflik pragtig gelyk. Ek is mal oor jou rok. Julle foto’s is baie spesiaal en ek kan sien hoe gelukkig is jy! Wens julle alles wat mooi is toe! xxx Christelle (medi-clinic locum :) )