Van Zyl & Isabel

18 September 2010 Nooitgedacht

Sjoe, ek weet nie waar om te begin nie! Isabel en Van Zyl se troue was ongelooflik – so stylvol en vreugdevol en jy kan die gelag hoor uit amper elke foto! Hierdie twee was ‘n fees om te kon afneem, want hulle het met oorgawe hulle troudag geniet en elke oomblik was ‘n ‘moment’!

Ek het die voorreg gehad om laasjaar alreeds vir die beeldskone Isabel en haar ewe beeldskone ma te kon ontmoet. En toe ma en dogter begin gesels oor die groot dag wat op die 18de September gaan plaasvind, het ek geweet hier kom ‘n groooot dag. Isabel is versot op Coco Chanel en wou die swart en wit tema vermeng met romantiese, vintage elemente. Die droom het daar begin en laasweek Saterdag het alles net perfek saamgekom. Ek was gelukkig om vir Isabel beter te kon leer ken omdat ek en my  ma haar skryfbehoeftes ook gemaak het. Dit was die eerste keer dat ek vir Van Zyl (wat boer op Robertson) ontmoet het en ek het dadelik dieselfde lewensvreugde wat Isabel met almal om haar deel in Van Zyl raakgesien. Isabel straal ‘n vroulikheid en vreugde uit wat ‘n fees was om te kon vasvang. Sy en haar ma deel daagliks hul kennis oor skoonheid met die studente by Isa Carstens en hulle is verseker ‘n toonbeeld hiervan. Haar rok deur Elizabeth Stockenström het haar soos ‘n handskoen gepas en ek was mal, mal oor haar swart skoene en swart en silwer borspeld. Ek het baie fotos ge-post oor hierdie stunning troue so ek hoop dit sal die prentjie verder inkleur..Dankie Isabel en Van Zyl dat julle hierdie groot dag in jul lewens aan my toevertrou het vir die fotos – ek het elke oomblik geniet!

Venue: Nooitgedacht

Dress: Elizabeth Stockenström

Stationery: My mom and I

Cake: Nelle’s cakes

Décor and flowers: Royal Blu

isabel_1isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210

isabel_210

isabel_210

isabel_210
isabel_210

isabel_210
isabel_210

isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210

Hier sien Van Zyl sy bruid vir die eerste keer, en hy het nie een keer ophou smile / lag daarna nie!
isabel_210

isabel_210
isabel_210
isabel_210

isabel_210
isabel_210

isabel_210
isabel_210

isabel_210
isabel_210

isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210

isabel_54
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210

Hierdie 2 fotos som vir my Isabel en Van Zyl op:
isabel_210

isabel_210

isabel_210

isabel_210

isabel_210
isabel_210

isabel_210
isabel_210
isabel_210
isabel_210

isabel_210

If you would like to stay in contact with me, you can find me here on Facebook!

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. imke says:

    Isa & Van Zyl, julle fotos is absoluut pragtig, ongelooflik mooi! Julle is sooo mooi saam! ** Beautiful julle 2!!!

  2. almari says:

    WOWOWOWOW!!!! Dis regtig magical! Ek LOVE elke een ;)

  3. rebecca says:

    Nikki, these are breathtaking! Love all of them!

  4. Marti says:

    Troufoto’s kan nie mooier as hierdie nie!! Die bruid is beeldskoon (met die mooiste, mooiste glimlag/lag), die bruidegom baie aantreklik, die ‘setting’ perfek en die foto’s absoluut stunning (Ek kon letterlik nie ophou kyk na party nie!)

  5. jacolize says:

    wow treintjie dit is ongelooflik mooi!! jy was verseker die mooiste bruid!!!

  6. Dit is sooooooo mooi Nikki!! Sjoe meisie!!!! Soos Becca sê, BREATHTAKING!

  7. suzie says:

    BeauDiful my maaikies! wow wow wow! sooo preddy! was ‘n fantastiese aand saam met julle! lief baie xxx

  8. Treintjie, as dit waar kan wees word jy mooier by die jaar!
    Baie baie geluk met julle mooi dag!

  9. nix…. ek het nie woorde nie!!! ONGELOOOOOOOFLIK mooi!!!! sjoe! en daai awesome lens flare by die reception fotos is STUNNING!!!!

  10. Shoe Nikki. Dit is so lekker om na jou werk te kyk! En is dit nie die moooiste bruid nie!

  11. LIZANNE HIGGS says:

    Ongelooflik mooi!!

  12. Anneke says:

    Dis ongelooflik mooi! Jy het hul sprankel so mooi vasgevang!

  13. Karen says:

    Absoluut pragtig!

  14. Maché says:

    Wow, wow, wow!!! Treintjie, jou foto’s is stunning!!!! En Nikki, jy kan darem maar net absoluut ongelooflike mooi foto’s neem!!! Baie geluk julle tweetjies!

  15. Erika de Wit says:

    WOW Nikkels, dit is pragtige foto’s! Jy het ‘n fantastiese werk gedoen om 2 sulke pragtige mense vas te vang op film! WELL DONE! xx

  16. Annari says:

    Wow!! Ek het nie woorde om te beskryf hoe mooi hierdie fotos is nie! Baie geluk julle tweetjies.

  17. Jana says:

    Awww! Dis die mooiste foto’s ooit! Het die troue sooo geniet, Isabel se rok was pragtig en Van Zyl kon nie ophou smile nie. :) Malste troue ooit!

  18. Adene says:

    Asemrowende fotos, almal lyk so natuurlik en pragtig!

  19. estelle says:

    Nikki,hierdie is werklik pragtige werk !Stunning my girl!!!

  20. Ongelooflik mooi!!!!!

  21. isabel & van zyl says:

    Nikki…soooo mooi, jy het waarlik elke moment afgeneem. Jy is so ‘n plesier om mee te gewerk het, jy het ons so gemaklik laat voel en ons kon net onself wees saam met jou. Baie dankie vir al die stunning fotos. Jy is die beste. Baie liefdes

  22. Izanne says:

    Isabella, wow, jy is Mevrou! Geluk vir julle, jy is pragtig. Niks ge-Treintjie meer nie, jy is ‘n vrou. Geniet elke dag saam met jou held en mag die mooi foto’s ‘n konstante herinnering wees van jul beloftes.

  23. Ankia says:

    WOW! Bella en Van Zyl. Julle fotos is ongelooflik en julle lyk sooooo gelukkig! Die troue was PRAGTIG*** en ons het soveel pret gehad!

  24. Tamarisk says:

    Sjoe…Nikki weereens is die foto’s prentjie mooi!!! Treintjie, jy het ook asemrowend gelyk!!!

  25. Lo-Mari says:

    Nikki, verseker een van jou beste troues ooit! Ongelooflike stunning fotos en ongelooflike stunning couple!!

  26. Milne says:

    Isabel en Van Zyl, dit is seker van die mooiste fotos ooit!julle is pragtig!Welldone Nikki, kannie wag vir volgende jaar nie!X

  27. daleen says:

    nikki! ek het lanklaas so mooi “alles” gesien! jou fotos! die bruid! die dekor! absoluut stunning verby!

  28. Stunning fotos van ‘n Stunning paartjie! Isabel is prentjie mooi…en Van Zyl was sy “charming” self. Daardie “smile” is Van Zyl, as jy hom lank genoeg ken ,wèèt jy dit!
    Jy het hulle liefde perfek vasgevang met jou lens. Ek wens hulle n leeftyd van geluk toe!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments