Sjoe, hierdie was ‘n heerlike, fun shoot! Jaco en Trinette is so oulik en natuurlik voor die kamera. Ek was ook mal oor hul keuse van kle(u)re aangesien dit perfek gepas het by die atmosfeer van al die interessante plekkies in en rondom Dorpstraat. Ons het gestap tot by die historiese Kweekskool gebou waar ons verras was met die mooiste botter geel lig!
Ek sien baie uit na hierdie stunning couple se troue op die 15de Oktober!
<3
100mm *thumbs up*
Pragtig! Dorpstraat het darem maar karakter.Ek lag nou lekker vir ons ‘great-minds-think- alike’ oor daai foto op oom Sami se stoep met die ou foto! Beautiful shoot Nix.
GORGEOUS nix! :)
Nix! these shots are so beautifully tender. the one i love the most is outside Glee Events.x
Hi Nikki!! Ek LOVE die foto’s!!! Baie, baie mooi gedoen!!! :)
Stunning shoot! Love al die verskillende locations wat jy kies!
Sjoe, die foto’s gee my hoendervleis! Alles werk net so perfek saam: klere, kleure, locations, mood, editing – beslis spot on en baie, baie mooi!
Love die editing op die stel fotos!!
Dit is stunning! Jaco en Trinette, dis soooo special! Jul lyk beautiful!
stunning niks
Ag, julle maak die oulikste couple! Kan nie wag vir die troue!x
Baie oulike fotos!
Jis jy en jou goose :) het SO mooi gelyk! Baie lief vir julle
Pingback: Jaco & Trinette | Nikki Meyer Photography