Thelmé & Petrus – E shoot

Maart 2010 S/W & Stellenbosch

Ek het ‘n heerlike fun shoot saam met Thelmé en Petrus gehad in die Somerset Wes natuurreservaat en in Stellenbosch. Ek is bevoorreg om later die jaar hul troue af te neem by Nooitgedacht. Thelmé en Petrus is so opreg, lewenslustig en liefdevol, dit was heerlik om saam met hulle te kon werk. Hulle het verloof geraak in die natuurreservaat en toe gedink dit sal gepas wees om ‘n paar foto’s daar te neem. Ek was mal oor die riete, smal padjies en welige plantegroei, mens voel sommer so rustig en ontspanne deur net daar rond te wandel! Ek was mal oor die kleur van Thelmé se rok, dit het so mooi gekontrasteer met die agtergrond en het haar pragtige oë beklemtoon.

thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1

thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1
thelme_1

thelme_271thelme_26

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Thelmé says:

    Nikki dis pragtig!!! Baie dankie dit was n awesome photoshoot – dink Petrus gaan nou ook nie anders kan as om uit te sien na die grootdag s’n nie :)

  2. Marti says:

    Hoe mooi is hierdie foto’s nie! Wat vir my uitstaan van jou werk is hoe sensitief jy is vir die individue met wie jy werk, daarom is elke sessie nuut en vars!

  3. Merrill says:

    Amazing pics Nikki! I look forward to your new posts everytime!!

  4. SO pragtig en SO natuurlik! Love hierdie shoot nikkers! :)

  5. Elrika says:

    Oeee, maar hierdie is mooi fotos. Well-done Nik!! Boeta en Thelme, julle lyk soooo mooi en gelukkig saam. Congrats met n stunning shoot.
    xxx

  6. Dis is ongelooflike mooi foto’s! Julle kort net een by Monica en Wilgenhof : ) Ons kan nie wag vir die troue nie!!!! Awe ; )

  7. Mareli says:

    Die foto’s is baie mooi Nikki! Ek ken vir Thelmé en Petrus en dink jy het ‘n stunning job gedoen, vang hulle persoonlikhede baie mooi vas! Well done julle!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments