Tania & Frankie

6 March 2009 Kronenburg, Paarl

Tania & Frankie enjoyed their wedding with family and friends at Kronenburg just outside Paarl. 

Tania het soos ‘n feetjie gelyk met haar blonde krulle en beautiful rok met die mooiste detail. Dié paartjie het behoorlik gestraal op hul troudag en is albei  baie fotogenies. Dankie dat ek julle dag kon vasvang! Hieronder volg ‘n voorskou van hul foto’s..geniet!

tf013

2432
tf41tf4b1tf51 tf61
 tf71

 tf83

tf91ntf102
tf121

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Christie says:

    Niks i love your website and you pics are STUNNING!

  2. marti says:

    Great looking couple, beautiful dress, stunning pictures!

  3. Adel says:

    WOW, WOW, WOW!! Nix, jy het ‘n uitstekende job gedoen! Well done! :-)

  4. Iza says:

    Nikki, you werk is absoluut stunning! Ek gaan defnitief by jou moet makeup fotos bedel! ;-)

  5. Beautiful and natural! Stunning job nikki!

  6. Mare Louw says:

    Sjoe, maar die foto’s is stunning!

  7. Christelle says:

    Nikki, die fotos lyk stunning, moet se my vriendin is een van die mees stunning bruide wat ek al gesien het, om te se sy het soos ‘n droom gelyk is amper ‘n understatement! Beautiful!!!

  8. Hanneke says:

    Dear Nikki,

    I absolutely LOVE your work!

    I’m currently looking for a photographer for my wedding in South Africa, Houw Hoek – 23 January 2010 and was wondering if you could please give me a quote on how much it would be to have you for the day and whether you are still available on that date?

    My e-mail: jshugoxx@gmail.com.

    Looking forward to hearing from you!

    Hanneke

  9. Madali says:

    Nix!!!!!!! Die fodies is absoluut amazing!!!!! Almal by die werk is verstom en kan nie genoeg daarna kyk nie – Kinga vra wanneer kom jy hiernatoe!!!

  10. Marionelle Shaw says:

    WOW!!! Ongelooflik mooi!!!

  11. Helana says:

    Wow, die fotos is PRAGTIG! Julle het almal baie mooi gelyk!
    Baie geluk Tania & Frankie!!!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments