Die oulike, energieke en kreatiewe paartjie, Sybrand & Amoré se troue was ‘n groot hoogtepunt gewees om die jaar mee af te skop!! Sy is ‘n Interieure ontwerper en deeltydse model en Sybrand ‘n Oudioloog en musikant (hy lei onder andere die band in hulle kerk). Nog lank voor ek vir Amoré ontmoet het, het ek geweet hulle troudag gaan iets besonders wees. Amoré wou hê die tema vir die dag moes speels wees en ek was mal oor die eind resultaat! Die dekor het ‘n ‘Alice in Wonderland’ feel gehad en haar voorkoms was retro met ‘n moderne gevoel (kyk net haar fantastiese, interessante rok – gemaak deur Lace Blossom). Sybrand se swart en wit gestreepte kouse en onderbaadjie het perfek gewerk saam met sy beeldskone bruid se voorkoms. Hierdie twee was ‘n fees om af te neem, hulle is so gemaklik voor die kamera en uiters fotogenies daarby. Hulle spontane persoonlikhede het werklik energie na die fotos gebring waaroor ek mal is. Ek was vreeslik opgewonde toe ek hoor hulle trou in die pragtige Grote Kerk in Kaapstad en dat ons die fotos daar sal kan neem en ek dink julle sal met my kan saamstem dat die urban agtergrond perfek by hulle gepas het! Ek is seker julle gaan hierdie troue geniet! Dankie Amoré & Sybrand!
Service providers:
Dress: Lace Blossom
Stationery: Emmerentia Strauss & Nicolas Burger
Hair & Make-up: Liezel van Zyl
Décor & Flowers: Marietjie Britz
Cake: Roelien Engelbrecht
My Assistant: Pc Benade
Nikki! You fabulous lady; you’ve done it again! These are spectacular! I love everything about this wedding :-)
Absolutely LOVE these Nik! xxx
Wow! Sy lyk soos die mees fotogenieste bruid ooit! Haar oë spreek boekdele! Great foto’s, ek hou veral van die strandfoto’s.
Sjoe dis baie baie mooi fotos Nikki!! En jy het so mooi gelyk Amore.
What a fantastic wedding!!!!! I love the bridal bouquet so much :) And you captured the couple so perfectly….all those city shots are amazing!
Ek kan sien hoekom jy so opgewonde was!!! Stunning Nix, en baie mooi rok!
Boootiful, stunning, I want it.
Nikki, dis stunning. Dis my nuwe gunsteling post. Baie cool couple.
O VREK, FREAKING HEL!! Maar dit is mooi trou kiekies!! Nikkie, sjoe dame, jy skop die jaar af met foto’s wat mens se mond laat oophang!!
Heheh kyk sy oulike sokkies!! En daai rok! shoowee Stunning!
Geluk Nikki, pragtige memories wat jy ge’capture’ het!
Pragtig Nikki! Mal oor die bruid se sluiertjie!
Jy mag maar opgewonde wees hieroor! PRAG!
Ding Dong ! This is my new favourite post – so much energy, romance but pizazz as well – very cool couple and even cooler photographer !
Hi Nikki,
Wow, dis van die beste foto’s wat jy nog geneem het, dis pragtig!! Jou location was great en die foto’s is mooi skerp. Absolutely LOVE, LOVE it!! Net gou een vragie, ek is ook ‘n fotograaf en wil graag weet wat se program gebruik jy om jou foto’s te edit? Weereens, fantasties!!! =)
What a stunning set of images!
Die fotos is ongelooflik mooi nikki! Well done! jy het regtig `n wonderlike talent!!
LOVE LOVE LOVE hierdie foto’s!! Jy skop omtrent die nuwe jaar met ‘n “bang” af! Die bruid is ongelooflik mooi en jy het haar absoluut soos ‘n model laat lyk.
BEAUTIFUL Nikki!!!! Sulke mooi spontane fotos en verskillende ‘backdrops’ en hul is so gemaklik voor die kamera! STUNNING!!!
Onbeskryflik mooi!
Asoluut fantastiese foto’s, Nikki. Sybie en Ami gaan mal wees hieroor! Ek weet nie hoe nie, maar jy het dit spot on reggekry om hulle persoonlikhede op die foto’s vas te vang en uit te beeld. Wel gedaan!
Wow Nikki, these are amazing! So beautiful! Well done on the party shots.
Love love love the B&W photo of the couple in front of Liquorice & lime.
Sjoe Nikki! Stunning fotos soos ALTYD :)
Sjoe, hierdie foto’s slaan my asem totaaaal weg! Ek is mal oor alles van begin tot end en kan net dink watter SPECTACULAR koffietafelboek dit sal maak!
Wow Nikki – dit is amazing werk! Elke foto is asemrowend en vertel ‘n storie x
Nikki- dis die cooolste fotos ooit! love al die fotos!
WOW WOW WOW this is beautiful! Well done! :)
You are on FIRE my friend these are SPECTACULAR! I LOVE them! I feel refreshed after looking at them! x
oh my oh my oh my – ek LOVE elke liewe foto!! Ek wens ek kan weer trou :)
Ek weet nie of ek enige ander kommentaar kan lewer as wat al hierdie slim mense al genoem het nie :-) en dus gaan ek maar elke beskrywende woord wat genoem was herhaal…fabulous, spectacular, great, baie mooi, fantastic, perfectly, stunning, oulike, boootiful, amazing, o vrek, freaking hell, pragtig, cool, beste, ongelooflik, beautiful, spontane, spectacular, asemrowend, love it!!!
xxx
Love it! Absoluut stunning!!!
en dis hoekom jy die BESTE fotograaf (in my opinie) daar buite is, hierdie fotos wys hoekom! :) wow wow wow nix…
Nikki, ongelooflike mooi werk! Sjoe, maar jy het jou uitstekend van jou taak gekwyt! Ek is MAL oor die foto’s, veral die ‘bridal portraits’ wat op die strand geneem is! Wat ‘n pragtige bruid, stunning couple! Goeie begin, vriendin, hou so aan! :-)
I am in love with these pics……
WOW!!! How amazing it must have been to have so much variety in location to play with! And the result is OUTSTANDING! An amazing couple! Your work is exceptional, and yes, this is one of my new favourites too. :)
Hierdie is definitief een van my favorites! Nikki, jy het alles so mooi gecapture en wat ‘n stunning bruid is sy nie!
What a stunning couple and the shots AMAZING! Well done and love your new site Nikki well done!
Ongelooflik, wow en fantasties! Love die foto’s die troue en sommer alles!
Hey Nikki, SUPER dankie! Dis beter as my wildste drome! Jy is verseker die beste troufotograaf in die land! En ek hoop jou loopbaan gaan baie voorspedig wees! Al my vriende en familie is gaande oor die pics! Baie dankie!!!!!!!!
WOWeeee Nikki! Die fotos is ongelooflik. Wat ‘n manier om 2011 af te skop! Wens ek kan weer trou net sodat ek ook sulke awesome fotos het ;)
i love these photos niks beautifully done xx
What a stunning couple… those portraits of the bride are just incredibly beautiful and the beach ones at the end of so so lovely! Great job Nikki!!