Sumé & Riaan

WOW, wat ‘n voorreg was dit nie om hierdie twee stunning, opregte, lewenslustige mense se troue te kon dokumenteer nie. Sumé & Riaan het die Blue Bay Lodge in Saldanha gekies vir hulle spesiale dag. Dit was ‘n heerlike samekoms van vriende en familie. Alles was stunning - Sumé het absoluut gestraal, ek was gek oor die kleur van haar lipstiffie, en Riaan het uiters sjarmant gelyk in sy grys pak. Alhoewel Riaan bietjie skepties vir die fotonemery was, dink ek nie iemand kan stry dat hulle saam ongelooflik spontaan lyk op die foto’s nie, dié twee is net so gemaklik in mekaar se geselskap en net een woord kan die ander een uit sy maag laat lag! Hulle is twee uiters passievolle, warm en liefdevolle mense en ek en Adél, my assitent, het net so welkom gevoel by hul troue. Die gaste was ook uiters spontaan en nie vir ‘n oomblik omgegee om afgeneem te word nie, ‘in fact’ as die kamera nader gekom het, was hulle reg met ‘n ‘pose’. Ek was mal oor die atmosfeer by hierdie troue, daar was geen formele styfheid te bespeur nie, dit het eerder gevoel soos ‘n heerlike informele fees!

sr_01sr_02sr_03sr_041sr_05sr_06sr_07sr_08sr_09sr_10sr_11sr_12sr_13

Let me know what you think >>

  • marti | December 8th, 2009

    Kan sommer sien dit was ‘n heerlike troue van ‘n baie oulike paartjie! BAIE mooi foto’s, Nikki

  • Alrika | December 8th, 2009

    Wow Wow Wow ! Dit is ongelooflik mooi !!!

  • carlien de kock | December 8th, 2009

    fantastiese dag — groot liefde — ongelooflike vriende — skitterblink toekoms! nikki, ons moet jou toesluit, jy gaan die wereld oorvat!

  • Chantelle Taljaard | December 8th, 2009

    STUNNING!!!!!!!!!!!!!!!

  • Michello | December 9th, 2009

    Wens ek was daar!!! julle het hooooooot gelyk! weereens gelyk! mwah

  • Lizemari | December 9th, 2009

    Julle lyk fantasties! Baie Geluk Sume & Riaan! Nikki, well done, jy raak net beter en beter!

  • LizMarie | December 9th, 2009

    Ek is mal oor jou styl van fotografie Nikki. Dis regtig awesome foto’s. Dit lyk of die couple hulle troudag baie geniet het!

  • danelle hamilton | December 9th, 2009

    Nikki, dis sulke STUNNING foto’s!

  • Adel | December 9th, 2009

    Nikki, job well done! En wat ‘n stunning couple was dit nie! Ek love veral die foto van die bruid se gesigsuitdrukking wanneer sy haar bouquet gooi, classic!;-)

  • Linda Jooste | December 9th, 2009

    Oooooh, dit was ‘n lekker troue, jy het 100% daarin geslaag om die mooi van elke oomlik af te neem, wow, regte hoendervleis fototjies:) een vannie dae/jaar… wanneer ek trou… hi hi hi, kom hou julle verseker weer lekker partytjie saam met ons!

  • Lize Jordaan | December 9th, 2009

    Dit is van die mooiste foto’s wat ek in ‘n baie lang tyd gesien het. Nikki jy het ‘n wonderlike talent. YOU GO GIRL!!!

  • nastassja | December 9th, 2009

    Mal oor hierdie pics Nikkers! BEAUTIFUL! Veral crazy oor die awesome kleure in die strand pics en die ring en skoene shot! :)

  • Anel | December 10th, 2009

    Stunning stunning stunning!!!!Nikki jyt voorwaar die 2 se happiness op kamera vasgele!!!!what a way om jou troudag te onthou!!!Thanx vir dit!d

  • Mari-Lize | December 13th, 2009

    AMAZING!!! You looked Stunning! Huge Congratz

  • christine Meintjes | December 14th, 2009

    Elke keer net nog mooier!

  • Adene | December 14th, 2009

    Weereens asemrowende fotos!! Sjoe, jy is net so kreatief en kan my verkyk na jou fotos!

  • Minka | December 15th, 2009

    Stunning verby!!!!

  • monica dart | December 18th, 2009

    last shot is super-cool!!! x

  • Joanita | February 19th, 2010

    Pragtig!!

  • Nikki Meyer Photography » Quinten Broid (musician) | April 8th, 2010

    [...] was bevoorreg om hom live te sien tydens ‘n troue wat ek laasjaar in Saldanha afgeneem het (Sumé & Riaan). Hy het ‘n opregte, spontane persoonlikheid en die man is verseker nie kamera sku nie! Hy [...]