Sulé & Pieter (Verloof!)

November 2012 Stellenbosch

Sulé het hulle verlowings shoot so goed beplan – alles van haar mooie hare en grimering, die perfekte klere drag tot die vintage blou scooter! Hulle is beide dokters en trou volgende jaar in Mei by Kleinevalleij. Pieter en Sulé het ‘n lekker sin vir humor. Die oë blink en glimlagte kom maklik wanneer hulle vir mekaar kyk – kan nie wag vir die troue nie!

‘n Spesiale dankie aan Neil by Scootcafé in Pleinstraat, Stellenbosch wat die mooi scooter verniet beskikbaar gestel het vir ons shoot.

zp8497586rq

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Lara Kotze says:

    Sjoe Roomies! Stunning fotos. *Love it*

  2. Carla says:

    So Mooi Nikki -Sag en Romanties!

  3. Marti says:

    Pragtige foto’s, Nikki

  4. Michelle says:

    Stunning couple stunning pics Nikki!!

Comments are closed.

comments