Steffen & Erika

20 November 2010 Franschhoek

Earlier this year I did an engagement shoot of this handscome couple and today you can see photos from their beautiful wedding in Franschhoek. Erika was breathtakingly beautiful and it was so easy to photograph her because besides being so gorgeous she is so at ease in front of the camera. Before meeting her at the Franschhoek Country house and Villas Adél and I went to Steffen where he was preparing for the big day. There was not much time for Steffen and his brother Michi to fool around as Stulle, the other best man, made sure that the guys were immaculately dressed!

Big amazing really thicker. Run canadian online pharmacy money few broken.

I had so much fun photographing them! I was in awe when arriving to photograph the décor in the cute hall next to the church in Hugenote Street – I simply loved the romantic pink en purplish tones and all the detail – it was clear that a lot of thought was put into planning the look and feel for this big day. After the ceremony guests awaited the newly weds with rose confetti and purple and white balloons. There after the first German tradition (Steffen is from Germany) took place – Erika & Steffen had to team up to cut a log with a hand saw! Next it was time for the bridal party and couple photos and I was so excited by the vintage Mercedes Benz car that made a beautiful backdrop. The reception was probably the most entertaining one I have ever been to – right through from cutting the cake (which Erika’s mom baked), the opening first dance to the show stopper finale by the guys in their kaki jackets. Enjoy!

/

Service providers:

Make-up: Marietjie Hurter

Dress: Didi Couture

Hair: Hugo Bornmann

Stationery: Lezanne’s designs (the stationery was truly beautiful!)

Decor & Flowers: Blomlief: marlizeblomlief@telkomsa.net

Cake: Hetsie van Zyl

My assistant: Adél Venter

erika_110

erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_81Stulle makes sure that Steffen and his brother Michael look perfect!
erika_91
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2

Erika’s dad gives some extra help with those small buttons
erika_2
erika_2

Sjoe, Erika!
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_231

I love this one of the beautiful Erika!
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2

Die eerste Duitse tradisie van die dag – die pasgetroudes moet gesamentlik ‘n boomstam deursaag!
erika_2
erika_2

Sukses uiteindelik!
erika_2

erika_2
erika_63
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2
erika_2

Tot groot vermaak van die gaste het Stulle hierdie ge-jas en ge-bril-de manne hul amusante dans laat doen

erika_64

erika_2

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Anton says:

    this is awesome! 50mm F1.2 used again? :)

  2. Mia says:

    Wow Nikkers, hierdie is pragtige foto’s mal oor die individuele shots van die bruid – sy’t darem pragtig gelyk en het dit so mooi vasgevang. Well done!!

  3. pc benadé says:

    awesome fotos..soos altyd :) is mal oor die detail en al die kluere en dit lyk asof die onthaal soveel fun was! baie mooi bruid ook.

  4. so mooi! En haar blomme was out of this world!!!xx

  5. Judy says:

    Nikki die fotos is BEAUTIFUL!!!

  6. ASEMROWEND ! Jy is altyd so vinnig en jy laat nie n geleentheid vir n foto sommer verbyvlieg nie. Ek is baie beindruk met die fotos wat jy voor die tyd geneem het. Jy het darem baie vinnig daar n haas uit die hoed geruk en jou ding gedoen sodat n mens nie eers agterkom dat die tyd n bietjie beperk was nie. :) Erica is seker in die sewende hemel oor die fotos !!

  7. Marosane says:

    Die bruid is ongelooflik mooi!! Ek is mal oor die pers, dit doen net iets aan die foto’s!! Stunning foto’s, Nikki!!! :)

  8. Mooi, mooi, BAIE MOOI!!! Die bruid is beeldskoon en ek love haar make-up. Dis ook die cuteste mannetjie en vroutjie wat ek nog ooit op ‘n trou-koek gesien het. En ek love die strooi-meisies se rokkies, dis bitter mooi!
    En die foto’s is stunning, mal oor die kleure en die swart en wit foto’s. Well done aan almal wat betrokke was: voor die kamera, agter die kamera, make-up, hare, ens.

  9. Marti says:

    Sje, die foto’s is net absoluut stunning – ek het my regtig verkyk! – pragtige couple en soveel mooi en interessante goed! En ek het ook (soos Johnèl) gedink dat die 2 figuurtjies op die koek net te cute vir woorde is!

  10. Ruan Cowley says:

    As expected. Briljant soos altyd :).

  11. Sjoe,dankie Nikki.Die troue was vir ons almal ongelooflik lekker en die foto’s is nou die finale cherrie op die koek.So lekker om dit alles weer te beleef deur jou professionele ,bekwame aanbieding.

  12. Annelize says:

    awesome Nikki! Wow dit was asof ek die troue weer herleef het! Baie mooi fotos , pragtige bruidspaar en beauuuutifull blomme

  13. Conrad says:

    Baie, baie mooi. Ek is so bly dat hierdie mooi kind sulke mooi foto’s het om haar te herhinner aan hierdie mooi dag.

  14. Dominique says:

    Dis stunning Nikki!!! Ek’s mal oor die foto’s met die kar! Jou troues lyk altyd no soveel FUN! Job well done :)

  15. Esme Marais says:

    Beautifull en stunning foto’s. Was ‘n ongelooflike voorreg om daaraan deel te kon hê. Baie spesiaal!

  16. Nico says:

    Very very very nice pictures from our MarriageDreamPair Erika & Steffen:-)!
    This day will be never forgotten!
    Enjoy your new life Erika & Steffen!

    kind regards from Hamburg, your videocam-man Nico

  17. nikkers! ek is SO verslaaf aan jou werk! amazing fotos vriendin!!! sjoe, ek het so lank na elke foto gekyk, dis ongelooflik mooi niks!! x

  18. verie says:

    Mooiste foto’s, stunning couple en pragtige blomme!

  19. Nikki,absoluut pragtige werk!Jy het die atmosfeer van die troue perfek vasgevang,van die baie mooi bruid,die kleurvolle blomme en dekor asook Hetsie se mooi en interessante troukoek (min bruide kan spog dat hul ma so ‘n troukoek kan skep).Well done!!!

  20. Jani B says:

    Ai Nikki – jy’s so inspirasie vir ons ander!!

  21. Liz-Marie says:

    Nikki, jou foto’s is stunning!

  22. Einfach FANTASTISCHE FOTOS,eine wunder-wunderschöne Braut u.sehr sympatischen Ehemann runden den Hochzeitstag…
    Liebe Grüße aus dem verschneiten Deutschland (Cottbus)

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments