SJ & Maryke

14 Desember 2012 Nantes, Paarl

SJ en Maryke se troudag was ‘n baie stylvolle affêre. Die pragtige, fyn Maryke het van kop tot tone gestraal.  Albei kom uit groot, hegte gesinne en familie het van orals gekom om ‘n aandeel te hê in die troudag vieringe. SJ en Maryke is spontaan en vol grappies wanneer hulle by mekaar is – regtig ‘n plesier om met sulke oulike mense te kan werk. Geniet!

Service providers:

Wedding dress: Ilse Roux

Hair & Make-up: Alicia Buckle

Décor & flowers: Mariette from Vars Liefde

Stationery: Nelia from Nooi Stationery

Groom’s suit: ZED Men (Carducci)

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Pragtige foto’s, Nikki – daar is veral ‘n paar swart en wittes wat absoluut stunning is. Ek is ook mal oor die dramatiese lug op foto 30

  2. Pc Benade says:

    Baie mooi fotos Nikki! Mal oor hoe jy gebruik maak van die lig wat by die vensters inkom. Ons sien so baie uit na ons troue!

  3. Mariska says:

    Nakki, die foto’s is MOOIER as mooi!! Ek LOVE elke liewe een!

  4. Nicole Cook says:

    WOW, Your work is beyond STUNNING.. I live all the way here in Polokwane, you are by far one of the best photographers I have ever seen.

  5. Beautiful Nikki, love all these photos and adore the one with the bride just holding the veil with her hand!

  6. Love your black and whites in this wedding especially the bridal ones so gorgeous x

  7. Madali says:

    Maryks! Jy’t AMAZING gelyk!!!!!!!! So lekker om almal weer te sien.
    Well done Nix, die foto’s is ongleooflik soos altyd! xxx

  8. Marli says:

    Sjoe dis mooi fotos. Pragtige grimering Alicia x

  9. Lekker gekyk na die pragfoto’s van die mooi mense.

    Tannie Mientie

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments