Ek was mal oor Nataleé en RJ se troue! Soveel interessante details, die mooiste (en interessantste!) trourok, blomme, kos, sommer alles! Einde laasjaar het ek die voorreg gehad om ‘n fun engagement shoot saam met hulle te kon doen en die troue was, nes hulle twee, een groot fees van begin tot einde. Die weer het perfek saamgespeel en ‘n lekker sagte wolkbedekking het die lig net só romanties gemaak. Ek het ‘n fees gehad met al die lekker detail wat daar by hulle troue was asook die fun vibe tussen die twee. Geniet die fotos!
Service providers:
Venue: Nitida
Couple photos taken at Altydgedacht
Wedding dress: Merle Theunissen (083 454 1416)
Flowers & Decor: Moondrops
Make-up: Marietjie Hurter
Hair: Yvonne (Vintage, Welgevonden Estate)
Live musician: Ricky Nash
Kyk hoe oulik pose pa en dogter by die troukar! Nats se pa het dieselfde pak gedra waarin hy destyds getrou het!

Absoluut stunning mooi! ek love elke liewe foto!
So so mooi!!
Stunning dankie nikki!
Ek het hierdie oulike paartjie se verlowingsfoto’s so geniet en die troufoto’s is absoluut pragtig! Alles is so mooi en wat baie duidelik op die foto’s deurkom, is dat hulle twee spontane en lewenslustige mense is wat elke oomblik van hulle troue geniet het!
Dis Beaula! Julle 2 is stunning!
Wow niks – LOVE these. The lily shots are my fave :) x x x
Sulke romantiese foto’s – love love love
Nikki, jy is UITSTEKEND!!! Soooo mooi die!! LOVE die foto met die ‘confetti’ wat in die kar weerkaats! Hul verlowings fotos is ook BEAUTIFUL!! Lyk na so ‘n cute happy couple!
beautiful photos Niks glad you are feeling better xx
AMAZING!!!!!!! Well done Nix!! xxx
Love hierdie troue en al die fotos!!! Love die trourok! xxx
hi Nikki,
As always your work continues to be stunning! Oh to be married again and have you do our photos…
I love, love, love the photos in the field with the arum lilies – stunning!
Coral
wow dis ‘n stunning rok! :) love die couple fotos en die bridal portraits niksie, regtig so stunning!
Amazing Niks – so, so pretty! I always love all your detail shots and the couple shoot is simply gorgeous! x
WOW Nikki these are beautiful! You are so amazing!! :) Stunning!!!!!
Jis Nikki Stunning pics!!! Love it!
WOW Nikki jy is darem maar baie goed in wat jy doen.Hierdie fotos is weer eens amazing ( soos altyd) xxx
Aah WOW!! Ertjie en Nats, ek is so bly ons kon die dag saam met julle vier! Bitter mooi fotos!! Mwah xxx :)
Ongelooflik mooi en ek love die varkore in die veld!
Wow! That shot in the lilies is SUPER beautiful!