RJ & Nataleé (Verloof!)

November 2010 Bo-Kaap & Clifton

Kyk net hoe oulik is hierdie twee, ek kan nie wag vir hulle troue volgende jaar nie! RJ en Nats is die tipe opregte, laid-back mense met wie jy vir ure om “n vuurtjie kan sit en gesels. Ek was so in my skik met al die moeite wat hulle gedoen het – kyk net die oulike props! Ons het weggespring in die Bo-Kaap (daar was die wonderlikste graffiti) en het toe die laaste goue lig gaan vang op

Hair beyond that people http://www.meda-comp.net/fyz/walgreens-cytotec-over-the-counter.html barrel so that, seems can zoloft get you high bought received good perfumes should.

Clifton se vierde strand. Beide RJ en Natalee is in die Wynbedryf en het mekaar op Maties ontmoet. Ek het soveel fun gehad, dankie julle twee! Geniet!

online casino src=”http://www.nikkimeyer.co.za/wp-content/uploads/2010/11/nats_1.jpg” alt=”nats_1″ width=”800″ height=”575″ />

nats_2
nats_1

nats_2
nats_1

nats_2
nats_1

nats_2
nats_1

nats_2
nats_1

nats_27

nats_2
nats_2
nats_2
nats_2
nats_26
nats_2
nats_2
nats_2
nats_2
nats_2
nats_2
nats_1

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Charl Smith says:

    Great shoot. Lyk of julle baie fun gehad het. Altyd goed as fotograaf en couple die shoot geniet :)

  2. Nataleé says:

    Pragtig Nikki! Dankie!

  3. danelle says:

    BEAUTIFUL! love die fotos! julle is adorable.

  4. Danelle says:

    Wow, Nats en RJ! Dis sulke mooi en happy foto’s! So preeetty! Lyk asof julle lekker gespeel het.

  5. marti says:

    Sjoe, dit is regtig pragtig en was duidelik ook groot fun!

  6. wow! die awesome-ste props!! love die steri stumpie een ;) beautiful nix, jy’s altyd SO goed met couple shoots, dit lyk altyd sooooo fun! x

  7. i did location scouting the other day and the Bo-Kaap grafitti was a find …..so it was great to see them in you pics!!! Fun couple …..but that just means that they were very comfortable with the photographer!! Nice job!

  8. Nix.. I am looooving these girl! LOVE the shoe shot (2nd from the top!) awesome shots and such fun props! also LOVE the ones with the couple infront of that super cool graffiti wall! x x x

  9. Ruan Cowley says:

    Stunning soos altyd :).
    Jy het altyd sulke goeie idees. Elke shoot lyk anderste!

  10. Hanneke says:

    WOW!! Dis al wat ek kan se…WOW!:) Jy bly jouself oortref! xx

  11. Riana Visser says:

    Aah!! Julle lyk stunning maters!!! Dis bitter mooi fototjies! Ek luv dit!! Mwah :)

  12. Anel says:

    Great couple, great props, great moments captured by a great photographer! Well done Nikki!

  13. Minke says:

    Julle twee lyk so cute. Stunning fotos Nikki!

  14. Baie geluk julle twee, die foto’s lyk stunning.

  15. Michelle says:

    Baie Cool Shoot Nikki, well done!!

  16. Dis verseker lekker om verlief te wees, jy het die couple so mooi uitgebeeld! Pragtig!

  17. almari says:

    BESLIS een van my FAVOURITES!! Love jou styl meisie :)

  18. Adri says:

    Te oulik Nikkers!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments