Rikus & Linda

11 Mei 2013 Kronenburg, Paarl

Rikus en Linda is wonderlike, lewenslustige mense en wat ‘n voorreg was dit nie om hulle troue te kon afneem nie! Rikus, ‘n Sandveld boer en Linda, wat oorspronklik van Malmesbury is, het mekaar in 2009 in Kreefbaai ontmoet en van daar af was die koeël deur die kerk. Die tweetjes is smoor verlief en weet hoe om mekaar te laat skater van die lag. Die troue was ‘n groot makietie by Kronenburg net buite die Paarl. Geniet dit!

Service Providers:

Wedding dress: Elizabeth Wedding Gowns

Make-up: Helga Bridal

Hair: Elmien Louw

Décor and Flowers & Wedding Coördinator: Deon Le Roux

Bridesmaid dresses: Isabellas Boutique

Guys’ boutonniere’s: Linda’s mom

My assistant: Karina Conradie

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Karina says:

    stunning Nikki!!

  2. Carna Ehlers says:

    Baie geluk Linda. Julle fotos is pragtig. Mag julle ‘n baie gelukkige en geseënde huwelik hê.

  3. Anel says:

    Pragtig maters! Mooiste foto’s van die mooiste dag. Dankie dat ons kon deel wees daarvan. Nikki…stunning soos altyd:)

  4. Stunning!!!!!!!!!!!

  5. Carla Burger says:

    Die fotos lewe en vertel van blydskap! Ongelooflik mooi Nikki!

  6. Marti says:

    PRAGTIG, Nikki!! – sag, warm en spontaan

  7. Linda says:

    Nikki, dankie vir die mooiste fotos van ons droomverlore-perfekte dag! Ek is happy verby.xx

  8. Mariska says:

    Love die foto’s Nakki! Veral die kar foto’s! Baie baie mooi!

  9. Pragtige fotos!! jy was n baie mooi bruid Linda.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments