Riana & Christoff (Verloof!) | November 2011 | Stellenbosch (Mostertsdrif)

Riana en Christoff trou volgende jaar September en as hierdie verlowingsfotos enigsins ‘n aanduiding kan wees van hoe die troue gaan wees, is daar baie om na uit te sien! Kyk net die vreeslike oulike rooi karretjie en die kleredrag! Riana het als haarfyn beplan en dit was verseker die moeite werd. Die twee lyk of hulle uit die 1970′s Grease film ontsnap het – hulle is ‘fun, funky en glamorous’ (o, en baie verlief!)! Geniet!

I would love to hear from you!

comments
  1. Kat Forsyth | November 25, 2011

    Oh my GOSH, this is the cutest thing EVER! Love the touches of red everywhere – this couple has the best style ever! Love love ;ove!

  2. Yvette | November 25, 2011

    Wow! Beeeeautiful phodies!! :D xx

  3. Luisa henriques | November 25, 2011

    Stunning Pictures Nickie … i love her red shoes :)

  4. Carien | November 25, 2011

    Nikki jou Fotos is Pragtig! Hierdie is regtig besonders!
    Pragtige twee mensies! Well styled Shoot!!!!

  5. vicky | November 25, 2011

    Wow!! die foto’s is stunning!

  6. Elizma | November 25, 2011

    Amazing mooi!

  7. e,l,m,m | November 25, 2011

    wow, sarie bruid, dis stunning, modelle van vriende, spraakloos, fantasties, ons sien uit na die troufoto’s
    groete juffies uit die staffroom EHS

  8. Natalie | November 25, 2011

    Stunning julle!! Sjoe!

  9. martie | November 25, 2011

    Sjoe, stunning, STUNNING!! En sulke mooi oë aan ‘n man is amper ‘n sonde – en natuurlik is Riana se oë net so pragtig!

  10. Heather Steyn | November 25, 2011

    Baie mooi! Mal oor die rooi kar. Al die fotos is so crisp!

  11. Judika en AJ | November 25, 2011

    Riana en Christoff, dit is so mooi! Ons sit en verlang nou BAIE na julle:( Looking Good ;) Liefde x

  12. Marcia | November 25, 2011

    Beautiful!!

  13. Ina | November 25, 2011

    Wow! Wow! Wow!!! Love hierdie foto’s!!!!!

  14. Karen van KolKol | November 25, 2011

    BEAUTIFUL Nikki!

  15. Cheryl McEwan | November 25, 2011

    Nikki!!! what a cute shoot! the colours really pop, so gorgeous

  16. name | November 25, 2011

    Stunning Fototjies julle!! Dit kon n tydskrif shoot gewees het!!..LoVe die rooi!!

  17. pc benadé | November 26, 2011

    very very pretty!! is dieselfde karretjie waarmee ek matriekafskeid toe is.

  18. Lizelle | November 26, 2011

    Stunning stunning!! Alles is perfek! Baie mooi Nikki! xx

  19. nastassja harvey | November 28, 2011

    WOWSERS!! dis al wat ek kan se sjoe! Nix jou editing is ongelooflik, SO mal daaroor!! X

  20. Michelle | November 29, 2011

    Kan nie ophou kyk nie!! Nikki, super super super mooi!!! En die rooi is so stylvol gedoen! Stunning couple!! WOW!!! x

  21. Johnél vd Westhuizen | November 29, 2011

    Whow-whow-WHOW!!! Dis PRAGTIGE foto’s! Mal oor al die rooi en die groen van die plante. Sy gaan ‘n prentjiemooi bruid wees! Pragtig!!!!

  22. terina | December 13, 2011

    Dit is stunning, wonderlike, amazing foto’s!!! Die mooiste ooit!!!Ek love die rooi en wit!!!! stunning!stunning!!!!stunning!!!!!



Nikki Meyer © 2012 Copyright