Reza & AD (Verloof!) | 18 Oktober 2010 | Blouberg

Vroeër die week was ek saam met die oulike paartjie AD & Reza Blouberg toe vir fotos –  ek was dadelik mal oor hulle – hulle lag so lekker en het ‘n heerlike sin vir humor! AD is ‘n regte grapjas en daar is nooit ‘n vervelige oomblik tussen hierdie tweetjies nie. Ek was mal oor Reza se petite rooi en wit sailor rokkie en hartjie sonbrille – die kleure het briljant gewerk saam met die see agtergrond. Hulle het mekaar die eerste keer ontmoet by Moorreesburg se skoudans, op Blouberg se strand verloof geraak en trou volgende jaar Oktober. Kan nie wag nie, geniet!

reza_1
reza_1
reza_1

reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1

reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1
reza_1

I would love to hear from you!

comments
  1. rebecca | October 22, 2010

    SO cute! Love these Nik! x x x

  2. Wesley Vorster | October 22, 2010

    WHat a joy to photograph these two!!! These pics ooze “summer love”!!!

  3. nastassja harvey | October 22, 2010

    gorgeous nix!!

  4. Cheryl McEwan | October 22, 2010

    Super Stunning Nikki! the photos are so much fun and gorgeous as always!

  5. Marti | October 22, 2010

    Pragtige paartjie en SUPER cool foto’s!

  6. Madali | October 22, 2010

    SOOOOOOO MOOI Nixi!!!!!

  7. adene | October 22, 2010

    PRAGTIG!! soooooos altyd!

  8. Rozana | October 25, 2010

    OMW!!! Die foto`s is SO SO stunnning – MAL daaroor. Enige iemand weet waar ek daai hartjie sonbrille kan koop – ek soek OORALS vir hulle???

  9. Adri | October 25, 2010

    Ag oulik Nikkers! Beautiful!

  10. Lo-Mari | October 26, 2010

    Te oulike fotos. Cute paartjie!

  11. Adel | October 26, 2010

    Nix, ek LOVE love LOVE die shoot! So funky!!

  12. Sume' | October 26, 2010

    Kan nie wag om hierdie couple se troufoto’s te sien nie !! Baie mooi !!

  13. Johnél van der Westhuizen | October 26, 2010

    Sjoe, dis lekker lewendige foto’s! Ek’s mal oor die kleure! Pragtig!

  14. Pingback: AD & Reza | Nikki Meyer Photography



Nikki Meyer © 2012 Copyright