Retief & Vanessa

14 November 2015 Eensgezind, Durbanville

Retief en Vanessa werk albei in die melkkoei bedryf en dit is ook hier op Eensgezind waar hulle ontmoet het. Die twee skrik nie vir ‘n paar hindernisse oorklim nie (tydens die ‘couple shoot’ het Vanessa sonder om te blik of te bloos met haar fyn hoëhaakskoene oor ‘n hekkie geklim) en met Retief in die omtrek is daar nooit ‘n vervelige oomblik nie! Vanessa was ‘n beeldskone bruid met haar glashelder blou oë en fyn gelaatstrekke. Baie geluk julle twee, geniet die voorskou van julle troufoto’s!

Service Providers

Make-up: Merlene Joy

Hair: Desiré Spanellis

Stationery: Melissa Visser

Wedding dress: Elizabeth Stockenström

Bride’s shoes and jewellery: Lily Blue

Décor & wedding cake: Eensgezind Onthale

DJ: Johan Mouton

My assistant: Michiel de Kock
nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_001 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_002 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_003 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_004 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_005 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_006 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_007 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_008 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_009 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_010 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_011 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_012 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_013 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_014 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_015 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_016 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_017 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_018 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_019 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_020 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_021 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_022 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_023 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_024 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_025 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_026 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_027 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_028 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_029 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_030 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_031 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_032 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_033 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_034 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_035 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_036 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_037 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_038 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_039 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_040 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_041 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_042 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_043 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_044 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_045 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_046 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_047 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_048 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_049 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_050 nikkimeyer_stellenbosch_Wedding_photographer_051

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    PRAGTIGE foto’s! En baie geluk met jou lieflike nuwe website! – dit lyk vars en is ‘n visuele fees en ook baie verbruikersvriendelik

  2. Barbara Louw says:

    So so mooi! Absoluut asemrowend!

  3. Retief Nel says:

    Nikki baie dankie vir die asemrowende fotos. Kan nie wag vir die res nie. Dit was absoluut ‘n plesier om jou as fotograaf te kon gebruik!

  4. Méshelle Gey van Pittius says:

    Kan net nie ophou om daarna te kyk nie. Dit is magical!

  5. Vanessa Nel says:

    Ons is mal oor ons foto’s Nikki! Weereens baie dankie!

  6. Lo-Mari says:

    Wow Nikki hou van elke foto van hierdie troue! Pragtig!

  7. Robert says:

    Hallo retief fantastische foto’s en je vrouw ziet er fantastisch uit.ik wens jullie al het moois toe wat het leven maar te bieden heeft. Met veel lieve groeten uit nNederland je collega en vriend Robert

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments