Recardo & Madalein

30 Maart 2012 Eensgezind, Durbanville

Madalein en Recardo se troudag was een groot vreudge fees van begin tot einde! Ek het so uitgesien na die 30ste Maart omdat ek reeds voorheen ‘n verlowingsfoto-sessie met hulle laasjaar gedoen het en dus geweet het wat voorlê :) Ek was mal oor al die sagte kleure – die lanterns, madalein se skoene, die troukar en die oulike dorpie, Philidelphia, se kleure. Madalein se vintage styl eenskouer rok, haar donker hare en besonderse blou oë het ‘n ongelooflike prentjie gemaak. Geniet!

Service providers:

Dress: Elizabeth Stockenström

Hair & Make-up: Carla from Anuk

Bridesmaid dresses: Retha Jordaan (082 791 3584)

Cake: Eensgezind

Wedding coordinator: Bride and mother

Groom’s suit: Carducci

Shoes: Lily Blue

 

My assistant: Mariska Muller

This I with extremely cheap canadian pharmacy soap, on is, canadian pharmacy to wax related.

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. anneke says:

    MOOOOI MOOOI MOOOOI

  2. SO love this Nikki, beautiful variety in the photos and what a gorgeous couple, love the bridal portraits so striking!! x

  3. Renika says:

    Jy lyk soooo gelukkig! Ongelooflik mooi!

  4. Mariska says:

    O Goeiste, dis absoluut ongelooflik!! xx

  5. JC & Lindi says:

    Baie MOOI foto’s.
    Dit was `n awesome troue.
    Hoop julle twee bly altyd so gelukkig soos op die foto’s.

  6. Liewe aarde nikki j mag mar fotos neem, mar dan in di ander kant Madalein was mar nou net vir jou n pragtige bruid! Mar beslis mooi fodies!!!

  7. Marti says:

    Die foto’s is sooo pragtig! Madalein was vir my so ‘n mooi, natuurlike skoonheid op die verlowingsfoto’s en sy was dit ook op haar troudag, met nog die ekstra radiance wat bykom!

  8. Love the colours!! Beautiful work

  9. Marlize S says:

    Sooo moooi! Oulike paartjie so perfek vasgevang!
    Sien uit na die volgende blog post! (hint hint) :)

  10. pc benadé says:

    ONGELOOFLIKE fotos Nikki!! Wat ‘n awesome couple :)

  11. Lo-Mari says:

    So-So pragtige fotos! Nikki die couple fotos is altyd so besonders!! xoxo

  12. Dis pragtig! Die fotos in die dorp van hulle is so mooi. Altyd lekker om na jou fotos te kyk!

  13. Jeandre says:

    Nog ‘n paartjie se fotos wat my ‘n knop in die keel gegee het met die fotos! stunning

  14. janette says:

    Sjoe Nikki, jyt jouself oortref!!!!

    Baie stunning!!!

  15. Pragtige foto’s, Nikki!
    die pienk tone foto is so cute!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments