Pieter & Sulé

18 Mei 2013 Kleinevalleij, Wellington

Pieter en Sulé se bruilofsfees is op ‘n lieflike Saterdag in Mei gehou by Kleinevalleij. Laasjaar het ek hulle verlowingsfoto’s met ‘n vintage tema in Stellenbosch geneem. Ek was gaande oor Sulé se hele voorkoms – van haar hare en grimering tot haar trourok met die mooiste skouer detail! Ander details wat uitgestaan het, was die spyskaarte, fyn rosies op die hooftafel en die verfrissende gegeurde water. Die Wellington berge het die mooiste pienk skynsel gehad – die perfekte agtergrond vir twee sulke mooi, oulike mense! Geniet!

Service providers:

Wedding dress: Gelieft (Teresa Joubert)

Décor & Flowers: Floral Affairs & Goeters

Hair & Make-up: Caren Blom

Bridesmaid dresses: Evora

Wedding Cake: The Velvet Cake Co.

On the day stationery: Bride

Groom’s suit: Carducci

Wedding coördinator: Bride

 

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Marti says:

    Die foto’s is pragtig – laatmiddaglig so mooi en ek hou veral ook van die s&w foto’s

  2. Robin says:

    Wow, amazing photos of the beautiful couple! You have captured the afternoon so well Nikki. Well done!

  3. Michelle says:

    Gorgeous!!! En stunning kleur skoene, waar kom dit vandaan?!

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments