Milne & Pieter’s wedding was an absolute highlight for me so far this year! It was my hundredth wedding and I was so excited about everything about this wedding – a super beautiful bride, the gorgeous fresh flowers, Milne’s dress (inspired by a Vera Wang design and made by her very talented mom!), bouquet and the pink, vintage cake!
Enjoy this one!
Service providers:
Dress Designer: Bride’s mother (Vera Wang inspired)
Hair & Make-up: Carla from ANUK
Decor & Flowers: Mabel from ‘Die Gieter’
Stationery: Lily Young (Bride’s sister did all the designs)
Bride’s maid dress: Kirsten Masters from ‘Garnish Couture’
Cake: Kanya Hunt
DJ: Werner Denner (This guy is über talented – not only is he a great DJ, he can play various other instruments like the piano, saxophone and flute!)
Assistant: Thank you so much photographer Cheryl McEwan!!
Ek vra altyd vir my klënte om op die kontrak ‘n stukkie te skryf oor hoe hulle mekaar ontmoet het en bietjie meer oor hulle persoonlikhede. Ek deel graag met julle ‘n stukkie van die oulike stuk wat Milne oor hulle geskryf het (die dele in hakies is my eie invoegsels):
Dit sal Desember (2010) 13 jaar wees sedert ek en Pieter mekaar op die strand in Struisbaai ontmoet het. Pieter was ‘n ‘lifesaver’ letterlike en figuurlik :)…en ek was die ‘meisie van Johannesburg’. Ons moes die dag na Nuwe Jaar groet…daar is vae herinneringe van briewe skryf en landlyn oproepe…Pieter het my toe op FACEBOOK (jare later) weer opgespoor! Ek het toe laasjaar (2009) in Mei impulsief besluit om vir Pieter (wat boer op Robertson) te gaan kuier…en ek het dadelik geweet (hy is die een), hy het nie :). Ek het altyd gebid dat ek moet weet wanneer ek my trouman ontmoet… Pieter laat my lag, sommer kliphard en baie…die hele (her)ontmoeting was op God se ‘timing’ gegrond, ek is baie dankbaar!
Wat ‘n lieflike troue om vir jou 100ste te hê! Baie geluk met die mylpaal en die foto’s is ABSOLUUT STUNNING!! pragtige bruid!
Hi Nikkie!! Pragtig, soos gewoonlik. Ek is verstom oor hoe mooi ‘n gewone ou “pony tail” kan lyk – sy’t regtig pragtig gelyk!! Vreeslike mooi foto’s, Nikki!! Hier is op nog ‘n 100 troues!! :)
Sho dit is darm baie mooi! Geluk met die 100ste troue – en so ‘n besonders mooi ene om af te neem!
wow Nikki!! N STUNNING 100STE TROUE!!! n baaaaie mooi bruid met n baaaaie mooi rok!! love ook die decor en blomme! soos elke ander paartjie ag ek die 2 baie slim om jou as fotograaf te gekies het! BAIE GELUK!
Nikki, die fotos is PRAGTIG! En ek’s mal oor hulle storie en die feit dat jy dit met ons deel, dis so lekker om mense se geluk stories se lees en Pieter en Milne s’n is vir my baie oulik en romanties, dalk soveel meer omdat ek gek is oor daardie deel van ons land!
Baie geluk ook met jou 100ste troue en mag daar nog 100x soveel wees oor die jare wat wag!
That bride looks sooo lovely!
congrats on 100 weddings. so lovely xx
STUNNING!!! wow net alles! Nikki die foto’s is amazing! HAPPY HAPPY milne & Pieter, en nikki HAPPY HAPPY met jou 100th wedding!!! xx
Hier’s op die volgende 100!
Congratulations Nikki on your 100th wedding!!! LOVE the photos amazing as always each one of them! I am honoured to have assisted you on this gorgeous wedding thank you so much!!
Die fotos is regtig bitter mooi! Baie geluk!
Nikki en Izandi sien baie uit na ons troue, julle is awesome.
Baie geluk met jou 100ste! Jou werk is altyd amazing!
Stunning fotos Nikki, veral daardie met die berg op die agtergrond en BAIE geluk met jou 100ste troue!!
Nikki dis die mooiste foto’s! Baie geluk met jou honderdtal!
WOW! Stunning pics! Love it!
Congratulations on 100 weddings nicki! Here is to your next 100
Nikki,wat ‘n pragtige stuk werk vir jou 100e troue.Soos altyd is jou fotografie uit die boonste rakke.Ons is so trots op jou!Baie geluk met die 100 mylpaal.
oh my word!!!!! hierdie fotos het my asem weggeslaan! sjoe nikki… elke foto is onbeskryflik ongelooflik mooi! milne!! jy het FLAWLESS gelyk sjoe!! ek het geweet jy sal ongelooflik lyk op jou groot dag maar oh my word ek het nie woorde nie… AMAZING! als is amazing! die blomme, daai stunning rok, en die koek, sjoe sjoe sjoe!!! baie, baie geluk milne en pieter! ek weet julle gaan baie gelukkig wees as man en vrou. Niks! baaaaaaie geluk met jou 100ste troue!! jy is my favourite fotograaf en jou werk en wie jy is as mens is jy so ‘n huge inspirasie vir my. baaaaaie liefde X X X X
Sjoe, die fotos is ongelooflik MOOI!!! Baie geluk op jou 100st troue… Milne & Pieter julle het stunning gelyk :) :) :)
Nikki, you rocked the socks off number 100…wow! These Images left me breathless…this lovely couple must have felt the same way when they saw them. Congratulations on this well deserved achievement! x
absoluut beautiful!!!
Nikki!! Congratulations on your 100th wedding!!!!!!!!!! And an amazing one at that!! I absolutely love how the sky played along with the brides beautiful pink theme!! :) These photos are incredible!! X
Nikki, baie geluk met jou 100’ste troue! Die foto’s is SUPER WoW, die bruid asemrowend mooi, jy besonders talentvol en die dag prentjie mooi! Hier is op nog ʼn 100’ste troue, en mag ek die voorreg hê om nog vele daarvan saam met jou te deel! Weereens, geluk met die groot mylpaal! Liefde*
WOW!!! You have outdone yourself as usual :)
Too another 100 weddings! Congratulations!
You inspire me!!!
wow wow wow! Nikki, ek kan net weer en weer se dat jy so ‘n begaafde fotograaf is…die fotos is net eenvoudig stunning! x