Pieter & Adelein

9 November 2013 Morgansvlei, Tulbagh

Wat ‘n asemrowende troue –1Y0-222 ‘n beeldskone bruid, aantreklike bruidegom, mooi, sagte dekor en ‘n perfekte lente dag op Tulbagh!  Vroeër vanjaar het ek die oulike paartjie se verlowingsfoto’s geneem buite Wellington. Die weke voor die troue was dit duidelik dat die twee net nie meer kon wag vir die groot dag om aan te breek nie en meer perfek kon die 9de November nie gewees het vir die pragtige Adelein en Pieter nie! Die twee het gestraal van begin tot einde en maak die mooiste foto’s :) Adelein het ‘n oog vir detail en het niks oorgesien nie van die pragtige naambordjies tot die lekkergoed tafel. Geniet hierdie een!

Service providers

Make-up: Marli Basson

Hair: Dieta (Furr Hair)

Dress: Pronovias

Décor: Design by Marcel

Flowers: Frances Engelbrecht (Groom’s mom)

Videographer: Sweefilm

Wedding Cake: Susan Smith (Groom’s aunt)

Wedding coordinator: Marcel from Design by Marcel

Groom’s suit: Hilton Weiner

Catering: Pauline Schreuder Catering

Bride’s shoes: Spitz

My assistant: Karina Conradie1Y0-223

 

_001 _002 _003 _004 _005 _006 _007 _008

BW0A8537_009 _010 _011 _012 _013 _014 _015 _016 _017 _018 _019 _020 _021 _022 _023 _024 _025 _026 _027 _028 _029 _030 _031 _032 _033 _034 _035 _036 _037 _038 _039 _040 _041 _042 _043 _044
_046 _047 _049

_048

_050_052

_051
_053 _054 _055 _056 _057 _058 _059 _060 _061 _062 _063

BW0A0572 BW0A0610 _064 _065 _066 _067

_045

 

 

 

I WOULD LOVE TO HEAR FROM YOU!

  1. Lo-Mari says:

    Pragtige troue met so baie mooi detail. Love die trourok! Alles so pragtig! Ongelooflike mooi fotos, love die laaste foto.

  2. Karina says:

    STUNNING Nikki!!!!!

  3. Marti says:

    Die foto’s is vreeslik mooi, Nikki – daar is veral ‘n paar couple foto’s wat stunning verby is!

  4. Michelle says:

    GORGEOUS!!!! Soos altyd!!

  5. Carla Burger says:

    Dit is die pragtigste fotos, veral die b/w ‘vintage look’ Mal daaroor!

  6. Vicky says:

    Wow! Pietie en Doc julle foto’s is stunning!!

  7. Nats says:

    Ooh dis soo mooi! Dit was die lekkerste, mooiste dag!

  8. Mariska says:

    Genugtig, maar dis mooi! Die twee lyk vreeeeslik verlief en jy het dit perfek vasgevang.

  9. Marcel says:

    STUNNING!!!!!!!!!

  10. Marli says:

    PRAGTIG!!!! xxx

  11. Adel says:

    Die foto’s is asemrowend Nikki! Jy’t regtig die pragtige paartjie se spesiale dag so mooi vasgevang.

Please Post Your Comments & Reviews

Your email address will not be published. Required fields are marked *

*

comments